Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

In-a-tree

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Savoy-straat 10, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

In-a-tree is 'n pragtige selfsorg-ateljeewoonstel met luukse en moderne kenmerke in die hartjie van die Paarl wat 'n ideale basis is vir gaste wat die pragtige Kaapse Wynlande wil verken. Gaste kan die pragtige roetes van Paarlberg Natuurreservaat stap of die Paarl Wynroete met bekende wynkelders, soos Nederburg en Fairview Wine and Cheese geniet

Hierdie ateljeewoonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n instapstort, wasbak en toilet. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Dié kombuis is met 'n tweeplaatstoof gasstoof, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n toonbank met 2 stoele, en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv en Netflix. Daar is ook 'n lessenaar en gratis WiFi.

Buite het gaste toegang tot 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele, asook 'n gasbraai. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Afrikaanse Taalmonument, Paarl Mall en die skilderagtige Bergrivier in, perfek vir pieknieks, kajakvaart en visvang.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Savoy-straat 10, Paarl, 7620, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Savoy-straat 10, Paarl, 7620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52dd3f2230298f4bf17e5c33fbd467c99dec73768bc6b7cd2db2048eab779a3313a119b1829583c5c3a65a1b1f77f35af231?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 10 Savoy Street Paarl 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.772833 18.957967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang