Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

In Abundance

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Zelda E
1 nag
5.0
Jun 2024

Uitsonderlike verblyf, boonste rakke! Absoluut fantasties. Joseph was baie behulpsaam en vriendelik. Die uitsig en dekor is pragtig. Heerlike elektriese komberse en sagte linne. Stil en rustig. Houer vol beskuit was 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda T
1 nag
4.6
Mrt 2024

Vriendelike ontvangs. Lieflike stoep. Ontvangs was vriendelik, selfs vir ons 'n bespreking gemaak vir aandete, en die keuse was uitstekend. (Waaroor ons baie verlig was, duidelik is Montagu se restaurante besig).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sheryl H
Kort verblyf
4.8
Mrt 2022

Gorgeous accommodation and attentive hosts. A wonderful base for exploring all Montagu has to offer if you can tear yourself away from the guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolien D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Alles was puik! Die gastehuis is smaakvol, eienaars uiters vriendelik en behulpsaam en die omgewing pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanno
In Abundance
Dankie Carolien! Was heerlik om jou en Dirk en Francois weer te kon huisves. So bly ons het julle leer ken. Baie sterkte, ons wens net die beste vir julle!

Wilfried S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2021

'n Gastehuis wat ons behoeftes skitterend aanspreek. Die gastehuis het ons verwagtinge ver oortref. Die ontvangs was verrassend vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Behalwe vir die netjiese en smaakvolle kamers en ontvangs vertrekke, het dit 'n lewendige tuin met bekorende stil hoekies waar mens se siel kan rus na 'n lang reis. Die tuin en die huis het talle kunswerke wat die liefde vir die kunste laat leef. Selfs 'n klein interessante bibliotekie! Die gasheer en vrou en hul personeel het baie moeite gedoen om die gaste se behoeftes aan te spreek. Meer kan ek nie vra nie. Volgende keer is ons weer hier. Beslis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

A tranquil haven in beautiful Montagu. What a pleasure it was staying at this wonderful guesthouse. From our warm reception on arrival from Marlien till our departure we had a wonderful stay. The owners are also lovely and friendly with loads of advice on things to do in and around Montagu. Very centrally located so we were walking distance from many wonderful restaurants. The breakfast was also very good and tasty with many locally sourced ingredients. We loved the small touches like the wonderful fresh creamy milk in glass bottles in the fridge and lovely fruit on our room. Also having a coffee machine in the room instead of just instant coffee was an unexpected pleasure. We had a wonderfully relaxing few days here and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marle J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Rustigheid en die beste ontbyt van plaaslike produkte en hul eie tuisgemaakte lekkernye. Ons sal graag wil terugkeer met gaste na hierdie oasis. Ons het baie tuis en spesiaal gevoel met ons besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Hanno Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Rose- en Bathstraat, Montagu, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqrwc4yEQceRMm665odB5Hc0G02Shj8VmSUQzi68rRvVbbm1o4E?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Corner of Rose Street and Bath Street Montagu 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.787930783593 20.114631727338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang