In Da Bush
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vygeboomspoort-plaas KR456, Erf 10, Modimolle, 0510, Limpopo
- Vanaf R1 150 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
In Da Bush is op 'n plaas in die prentjiemooi Waterbergstreek net 4 km vanaf Modimolle op ’n plaas wat boer met weidinggras. Dit is ideaal vir natuurliefhebbers en sakereisigers.
Die oopplan-tuinkothuis bied slaapplek aan 3 gaste en is langs die eienaar se huis. Die kothuis het 'n slaaparea, badkamer, kombuisie en 'n klein sitarea. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed asook 'n ekstra enkelbed, 'n lessenaar met ’n stoel, ’n lig en kragproppe. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die en suite-badkamer het 'n groot stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met basiese toebehore soos 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Komplimentêre koffie, tee, beskuit en drinkwater word eenmalig met aankoms voorsien. Die kothuis het ook DSTV.
Die kothuis het 2 privaat deure. Een deur lei na 'n lieflike stoep met stoepmeubels en braaigeriewe. Die stoep bied 'n uitsig oor die groot tuin met 'n visdam en 'n ryk voëllewe. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Die groot bome op die plaas word met naamplaatjies gemerk. Nagapies, eekhorings, muishonde, duikers en ander diertjies word gereeld op die plaas gesien. Daar is pragtige sonsondergange en gaste kan saans sterrekyk.
As gevolg van stortreën die laaste paar dae, is die grondpad op die oomblik nie geskik vir klein- en lae grondvryhoogte-voertuie nie.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ilse Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Vygeboomspoort-plaas KR456, Erf 10, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gaste dink In Da Bush het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vygeboomspoort-plaas KR456, Erf 10, Modimolle, 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang