Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

In Die Veld

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Outeniqua-laan 86, Hek 1, Spitskop Kleinhoewes, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

In Die Veld bied lieflike oornagverblyf in pragtige kamers wat in Spitskop Kleinhoewes, Bloemfontein geleë is. Dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek.

Hierdie verblyf bied 3 Koningkamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n mikrogolfoond, yskassie en 'n koffie- en teeskinkbord in. Koningkamer 1 het 'n spieëltafel en lessenaar. Gratis WiFi en 'n TV met Netflix in elke kamer beskikbaar. Elke kamer lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die omliggende platteland.

Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is 'n ekstra spasie vir sleepwaens, bote en karavane. In Die Veld is ongeveer 8 km vanaf Mimosa Mall, 9 km vanaf Toyota Stadion, asook 14 km vanaf Naval Hill Planetarium, Bloemfontein Gholfklub en Grey College. Dit is ook 16 km vanaf Northridge Mall en 19 km vanaf Bram Fischer Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Du Preez Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Outeniqua-laan 86, Hek 1, Spitskop Kleinhoewes, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Outeniqua-laan 86, Hek 1, Spitskop Kleinhoewes, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54eaaf913606fd6128ca61a07ddd68fd5c2209dd3d702aa1c60d6a4f596a55c11bf1d1c4d2eea4af53d235d1e03038ac07fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 86 Outeniqua Avenue Gate 1 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.080884 26.138917

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang