Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

In Harmonie

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wayleen L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Beautiful place cosy for the winter modern spacious well equiped. The perfect place for some time away with friends or family would definately stay tehre again some time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette Conradie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Well-equipped house. Clean and comfortable. Nice crockery and cutlery. Bonus was the dishwasher. Bedding very nice and beds very comfortable and clean. Always warm water and lights and WIFI during load shedding. Well done!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Provided us with everything we could possibly need. We had an amazing time and we highly recommend the place. The house is in a perfect location. Walking distance to the beach. The Braai area layout is perfect. The rest of the house is spacious and every possible need is catered for in the kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2024

Stil en netjies, baie skoon. In Harmonie was baie netjies en skoon en het aan al ons behoeftes voldoen. Die huis is lekker ruim en die oopplan kombuis en leefarea is goed geskik vir lekker saamkuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie B
Lang verblyf
5.0
Jan 2023

Ons het baie lekker gebly! Loopafstand van die see af. Lekker stil en veilige area. Die huis is lekker oopplan en modern. Ideaal vir 'n groter groep. Baie netjies. Die feit dat daar 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is, is 'n groot voordeel! Grootste pluspunt was dat ons ons honde kon saamneem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Die huis is perfek vir ontspanning. Anna was vriendelik en die huis is pragtig. Die huis is groot met genoeg badkamers en plekkies vir elke persoon om sy chill plek te vind. Dit is ook naby die strand. Te wonderlik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Pragtige huis met die lieflikste eienaar wat heeltyd beskikbaar was om met enigiets te help. Heerlike verblyf, naby aan strand en baie veilig. Sal weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Netjies, mooi uitgerus en gesellig. Net reg vir ons. Die kom is goed toegerus. Braai-area lekker vir enige weer. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennefer C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Dit was wonderlik. Het 'n lieflike tyd gehad, veral by die vuur. In Harmonie is wow. Is die eerste keer dat ek 'n vakansiehuis wat 100% soos dit geadverteer is gekry het. Enige tyd sal ek teruggaan. Dit was rêrig fabulous.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 220
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 220
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harmonie-singel 43, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67a0e9e2196f8313963052c18080294284c7ea97e25a9a5f2d2598f11476af94a03973238ea25694c870878ce76b4c923ec2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 220 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 43 Harmonie Crescent Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.092839 24.896454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang