Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

In-i-bos Selfsorg Eenheid

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir In-i-bos Selfsorg Eenheid
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Gertruida R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertruida R

Wonderful.

The view was wonderful and peaceful. Landlord was very nice. I will recommend anybody to stay there. Hope to go to that place again.

In-i-bos Selfsorg Eenheid se terugvoer

Baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien.

In-i-bos Selfsorg Eenheid
Grant G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant G

Very pleasant stay.

The stay was very pleasant with friendly service. I will definitely recommend it to friends and family.

Rushdie E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rushdie E

Good value for money, dealing with Christel was a pleasure so definitely would recommend the stay.

Lovely place, maybe just address the smell in the toilet but otherwise we had a good stay.

Feziwe D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Feziwe D

We had a pleasant and enjoyable stay. Lovely pool and the rooms were neat, clean and very comfortable. Christel, the owner, was was very friendly.

Location was fantastic.

Jacky D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky D

This booking was for a long term rental of 3 months for business purposes.

My colleagues and team members enjoyed the stay at this accommodation, it was suitable for business needs and the host was a pleasure to deal with. The communication was clear and open. I would definitely book this accommodation again in future. Thank you.

Hester S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester S

Het baie lekker gebly en sal weer gebruik maak van eenheid as ek in Bredasdorp is.

Was baie vriendelik ontvang en het my tydjie terdeë geniet. Met jammer ek moes werk anders kon ek die omgewing verken het wat baie rustig en veilig is. Maar volgende keer beslis.

Wynne P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynne P

Pragtige uitsig, privaat en heerlik stil.

Ons het heerlike tuis gegaan by In-i-bos. Ons het na die "Rally" gegaan en die verblyf was perfek geleë. Absoluut alles was in die verblyf wat ons benodig het. Christel het ons tuis laat voel en als mooi verduidelik. Dis so hartseer oor die onaangename reuk in die badkamer en ons hoop dat jul 'n oplossing daarvoor kan kry.

Michelle L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle L

Very spacious unit and nice layout. Quiet and relaxed atmosphere.

Central to get to the Voet van Afrika Race and other amenities. Pleasant host and nice unit. One downside was the sewerage/toilet smell. Very overbearing at times.

Christine S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S

Wonderlike blyplekkie - stil en rustig.

Algeheel baie netjies. Ruim vertrekke. Vriendelike ontvangs. Het sommer van die eerste oomblik af tuis en veilig gevoel.

Johan N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Baie skoon

Ons het net daar geslaap omdat ons daar was vir ’n resies. Maar dit is geleë in ’n baie stil area wat dit lekker maak.

Adelle N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle N

Very cosy and warm

Everything was fabulous! Very tidy and clean. Loved the view. Hosts were really friendly and accommodating. Will gladly visit again.

In-i-bos Selfsorg Eenheid se terugvoer

Baie dankie.

Hoop ons sien julle gou weer met baie stockcar wenne.

In-i-bos Selfsorg Eenheid
Elize T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize T

Lekker gebly hier.

Die oop ruimte met bome en natuur voor ons voor die blyplek was wonderlik.

Tina K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina K

Fantasties.

Die selfsorg was baie ruim en funksioneel en die gashere baie vriendelik en behulpsaam, veral tydens beurtkrag. Baie mooi uitsigte en rêrig in-die-bos. Kan dit hoogs aanbeveel.

In-i-bos Selfsorg Eenheid se terugvoer

Dankie vir mooi terugvoering.
Hoop julle kom gou weer ons mooie Overberg besoek.

In-i-bos Selfsorg Eenheid
Joanna E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joanna E

It was nice the place was neat and clean and Christelle was very pleasant.

We enjoyed our stay.

Patrick H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Patrick H

Bekostigbare verblyf. Die basiese geriewe is beskikbaar. Netheid kan 'n bietjie meer aandag kry. Daar was 'n onaangename reuk in die badkamer, wat na my mening gedui het op 'n fout met die rioolstelsel.

Veilige parkering is vir my prioriteit. Daar was nie, om die minste te verwag, 'n toesluithek waar ek my motor moes parkeer nie. Hier kan heelwat meer gedoen word, as in ag geneem word dat die tariewe omtrent dieselfde is as ander instransies wat baie beter geriewe bied.

Dirk L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L

Die eenheid was lekker ruim, netjies skoon en goed geleë.

Die mense was baie vriendelik en bedagsaam. Die eenheid was lekker ruim, netjies skoon en die grys kat het my verblyf baie aangenaam gemaak. Ek sal beslis weer daar gaan oornag as ek in Bredasdorp kom. Die tarief pas my ook goed.

Llewellen S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellen S

Die moeite werd.

Ek sal dit vir enige persoon anbveel, baie netjies en veilig.

Lorenzo G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorenzo G

Lekker rustig om weg te breek.

Sien sterre.

Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lena C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lena C

Dit is 'n pragtige, rustige, skoon en veilige plekkie.

Die naweek by In-i-bos was baie lekker. Alles was so rustig. Die woonstel is baie netjies en ek beveel dit aan. Ons sal beslis volgende jaar as ons weer die Voet van Afrika-marathon hardloop daar wil gaan bly.

Magda D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D

Lieflike plek!

Baie mooi ruim, netjies en gerieflik! Christel het ons hartlik verwelkom en ons het die paar dae baie geniet. Daar is lekker wandelpaadjies in die bos wat ons elke dag gestap het. Ek kan In i Bos vir almal aanbeveel!

Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 1A, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaQdmWc6TlunYYEL9YVbh7vjCKFQkRlPoI4Siu2A9cd9dUJtyl8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag, vir 4 mense 21 5 1 5 1A Park Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.526797765955 20.038775221298

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang