Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

In De Vines Farmstay

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Mari B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlike plaas ervaring. Stap deur die wingerd en pruimboord. Pragtige uitsig op die be. Alles en meer as wat ons verwag het! Pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Baie mooi ligging met pragtige oudhede wat 'n mens laat terug verlang na jou jeug. Die plaasopset was wat ons wou gehad het en die advertensie met die mooi ligging en foto's het nie teleurgestel nie. Sal weer hier wil kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marthi
In De Vines Farmstay
Trots op ons gastehuis op die plaas. Dit is 'n voorreg om mense van oral in die wêreld te ontvang & te bederf. Dankie, ons gaste is "weer-kommers".

Nazley D
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Lovely. It was relaxing and just what was needed after a long day. We only spent one night on our way back to Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steyn F
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mrt 2024

Sal weer gaan. Was baie rustige stil area met mooi kamers en regte plaas lewe. Sal weer daar boek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Susan V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2023

Goed. Ek sal graag 'n gasstofie met 'n pot en pan wou hê om in die oggend ontbyt te maak.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marthi
In De Vines Farmstay
Dankie vir aanbeveling maar ek bied gewoonlik ontbyt aan, maar sal n kamp-tipe gasstofie aanskaf.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Des 2023

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Marthi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Nooitgedacht Plaas, Worcester, 6858, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7bd8653d157d7d538659b24c543ee802c89ce00a13099b512cfe5de6b22918c47caad68657ca099f4b3892249f050604b5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 R60 Nooitgedacht Farm 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.669795377687 19.530288659931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang