Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

In De Vines Farmstay

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Marthi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir In De Vines Farmstay
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Mari B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari B

Heerlike plaas ervaring. Stap deur die wingerd en pruimboord. Pragtige uitsig op die be.

Alles en meer as wat ons verwag het! Pragtig!

Gavin V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin V

Baie mooi ligging met pragtige oudhede wat 'n mens laat terug verlang na jou jeug.

Die plaasopset was wat ons wou gehad het en die advertensie met die mooi ligging en foto's het nie teleurgestel nie. Sal weer hier wil kom kuier.

In De Vines Farmstay se terugvoer

Trots op ons gastehuis op die plaas. Dit is 'n voorreg om mense van oral in die wêreld te ontvang & te bederf. Dankie, ons gaste is "weer-kommers".

In De Vines Farmstay
Nazley D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazley D

Lovely.

It was relaxing and just what was needed after a long day. We only spent one night on our way back to Cape Town.

Steyn F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steyn F

Sal weer gaan.

Was baie rustige stil area met mooi kamers en regte plaas lewe. Sal weer daar boek.

Susan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V

Goed.

Ek sal graag 'n gasstofie met 'n pot en pan wou hê om in die oggend ontbyt te maak.

In De Vines Farmstay se terugvoer

Dankie vir aanbeveling maar ek bied gewoonlik ontbyt aan, maar sal n kamp-tipe gasstofie aanskaf.

In De Vines Farmstay
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Nooitgedacht Plaas, Worcester, 6858, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7bd8653d157d7d538659b24c543ee802c89ce00a13099b512cfe5de6b22918c47caad68657ca099f4b3892249f050604b5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 R60 Nooitgedacht Farm 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.669795377687 19.530288659931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang