Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

In De Vines Farmstay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Nooitgedacht Plaas, Worcester, 6858, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

In De Vines Farmstay bied 'n gerieflike verblyf op 'n wynplaas 8 km buite Worcester in die rigting van Robertson. Die plaas het wingerd, olywe, perskes, pruime en artisjokke.

Die Chenin suite bied slaapplek aan 3 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n aparte enkelbed in die leefarea vir 'n derde gas. Die badkamer het 'n stort.

Cabernet en Merlot bied slaapplek aan 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Hierdie gaste deel die eetarea, sitarea en 'n badkamer met 'n stort.

Beide suites het 'n kombuis wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n sitarea, werkstasie en 'n binne- en buite-eetarea.

Daar is ook 'n pragtige tuin en parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Marthi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R60, Nooitgedacht Plaas, Worcester, 6858, Wes-Kaap
  • Gaste dink In De Vines Farmstay het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Nooitgedacht Plaas, Worcester, 6858, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7bd8653d157d7d538659b24c543ee802c89ce00a13099b512cfe5de6b22918c47caad68657ca099f4b3892249f050604b5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 R60 Nooitgedacht Farm 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.669795377687 19.530288659931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang