In the Vineyard Cottages
Beskrywing
The Olive Cottage bied slaapplek vir tot 5 mense in 2 slaapkamers met 'n koninggroottebed en 2 enkelbeddens. Die leefarea het 'n slaapbank vir die 5de gas. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid se oopplan-kombuis is ten volle toegerus en die badkamer het 'n bad en stort. Verder is daar 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n Jetmaster-braaiplek in die leefarea. Buite is daar 'n patio met braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
'n Flessie olywe, braaihout vir die eerste aand, koffie, tee, suiker, melk en beskuit.
Huisreëls
'n Minimumverblyftydperk van 2 nagte geld oor naweke.
'n Minimumverblyftydperk van 3 nagte geld oor langnaweke.
'n Minimumverblyftydperk van 4 nagte geld oor Paasnaweek.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis het slaapplek vir 5 gaste. Daar is 2 slaapkamers, een met 'n koninggrootte-bed en een met 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die leefarea wat 'n vyfde gas kan akkommodeer. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid se oopplan-kombuis is ten volle toegerus en die badkamer het 'n stort. Verder is daar 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n Jetmaster-braaiplek in die leefarea. Buite is daar 'n patio met braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
'n Flessie olywe, braaihout vir die eerste aand, koffie, tee, suiker, melk en beskuit.
Huisreëls
'n Minimumverblyftydperk van 2 nagte geld oor naweke.
'n Minimumverblyftydperk van 3 nagte geld oor langnaweke.
'n Minimumverblyftydperk van 4 nagte geld oor Paasnaweek.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis het slaapplek vir 5 gaste. Daar is 2 slaapkamers, elkeen met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die vyfde gas slaap op 'n slaapbank. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid se oopplan-kombuis is ten volle toegerus en die badkamer het 'n bad en stort. Verder is daar 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n Jetmaster-braaiplek in die leefarea. Buite is daar 'n patio met braaigeriewe en veilige parkeerplek. Hierdie kothuis het 'n pragtige uitsig oor die wingerd en berge. Die kothuis is geskik vir 'n romantiese wegbreek, want dit is meer afgesonder.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
'n Flessie olywe, braaihout vir die eerste aand, koffie, tee, suiker, melk en beskuit.
Huisreëls
'n Minimumverblyftydperk van 2 nagte geld oor naweke.
'n Minimumverblyftydperk van 3 nagte geld oor langnaweke.
'n Minimumverblyftydperk van 4 nagte geld oor Paasnaweek.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R44 tussen Klapmuts en Stellenbosch, Klapmuts, Paarl, 7625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang