Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

In the Vineyard Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 74 resensies vir In the Vineyard Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elsa K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa K

Baie lekker en rustig - plaas atmosfeer. Goeie ligging.

Baie lekker gebly. Marlene is baie vriendelik en hulpvaardig. Het die plaas atmosfeer baie geniet. Gaste met babas wat kruip moet net bewus wees van die stoep wat nie toe is nie.

Janice H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice H

A pleasure!

Met all our needs. Very secure, very friendly hostess.

Wilna T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna T

Plaasgevoel, gerieflik geleë.

Heerlike plaasgevoel saam die hoenders en poue en honde. Gerieflik naby aan alles. Die beddens, beddegoed en kussings was lekker. Die huisie het alles gehad wat mens nodig het. Definitief waarde vir jou geld. Ons sal weer daar bly.

Hugo L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo L

Fantastiese omgewing en natuurskoon met puik diens.

Ons verblyf by In the Vineyard Cottages was uitstekend, alles wat ons benodig het was beskikbaar en die geriewe baie goed en gemaklik. Marlene is 'n uitstekende gasvrou en het uit haar pad gegaan om alles vir ons so gemaklik as moontlik te maak. Sy het voortdurend gekommunikeer en gehelp waar sy kon, baie dankie daarvoor. Dit is 'n lieflike rustige omgewing waar jy die natuur en wingerd op jou voorstoep kan geniet en ontspan.

Janice H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janice H

Perfek vir ons.

Baie gemaklik en stil. Goeie diens.

Mark R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark R

As above.

Quiet, relaxed, neat, friendly and all round good value.

In the Vineyard Cottages se terugvoer

Good day Mark,

Thank you for staying with us and your kind words.

Kindest regards,
Marlene

In the Vineyard Cottages
Tevan L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tevan L

Relaxing, beautiful.

The stay was lovely. The accommodation and the setting are beautiful, and the host was incredibly friendly and helpful.

Rowena M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowena M

Amazing!

The staff is super friendly and helpful! The place is beautiful.

Robyn-lea V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn-lea V

Amazing.

What a beautiful property. It is tranquil and it's location is perfect.

In the Vineyard Cottages se terugvoer

Dear Robyn-lea
Thank you for staying with us. We look forward to see you again.
Kindest regards
Marlene

In the Vineyard Cottages
Nicole I - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole I

Nature at our doorstep.

We loved the working farm, welcomed by Marlene, healthy chicken around, peacocks, 2 lovely dogs, the fragrance of the rose garden, a large stoep with an inviting braai, and a simple yet charming cottage.

Simone D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone D

Netjies en gesellig.

Marlene was baie aangenaam. Die cottage het 'n lekker braai-area wat wind beskut is met die mooiste uitsig van die boorde.

Luke S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke S

Beautiful, welcoming and peaceful.

This little cottage has so much heart. I loved staying here and gave me a big break from the Cape Town city life. It was such a comfortable stay and I can't wait to comeback again!

Renette F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette F

Baie netjies en skoon en vriendelike, gawe mense wat ons ontvang het.

Baie sentraal gelëe, naby alle plekke waar ons moes wees. Omgewing pragtig en baie rustig!

Ian J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian J

Baie lekker rustige atmosfeer en ruim eenheid.

Ons het baie lekker gekuier. Dit was baie gerieflik. Marlene was baie vriendelik en hulpvaardig. Dit is ook lekker sentraal geleë.

Edward P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward P

Lovely place, perfect setting.

Absolutely loved our stay. A perfect setting for a family reunion. Large spacious rooms, clean and comfortable. Also safe and peaceful. Two very friendly and adorable dogs helped make it a very special and memorable stay.

In the Vineyard Cottages se terugvoer

Dear Edward,
Thank you for staying with us. We look forward to seeing you again.
Kind regards,
Marlene

In the Vineyard Cottages
Nadine N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine N

A wonderful stay at In the Vineyard.

We enjoyed our stay in the mountain cottage immensely. The cottage is private and secluded as described. There isn't a view of the vineyard from this cottage but it has a nice patio and little garden area which make up for it. Loadshedding was challenging but gas with a kettle was a help. The water is powered by a gas geyser but it doesn't stay hot during loadshedding which would've been a bigger plus. The large shower and ball-and-claw bath were a huge novelty. The drive through the vineyards from the gate to the cottages is just wonderful and such a treat for us city slickers! Marlene and Gert were welcoming hosts and responded attentively when needed. Distance to Stellenbosch town is acceptable and we found it a more affordable way of visiting the town.

Louisa D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa D

Goed geleë en netjies. Baie vriendelike eienaars, oulike honde en pragtige plek om te stap op die plaas.

Die cottage is soos op die foto, netjies en skoon. Ek dink wel die uittrekbank is nie geskik om op te slaap nie. Ons het die bank nodig gehad - die plek adverteer dat 5 mense daar kan slaap. Die 5de persoon slaap op 'n uittrekbank wat nie geskik is nie. Ek sou aanbeveel dat dit verander word na 'n 4-persoon slaapplek of dat die bank vervang word vir een wat heel en gemaklik is.

Michael M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael M

Baie rustige omgewing lekker gebraai.

Baie lekker gebly dankie.

In the Vineyard Cottages se terugvoer

Hallo Mike
Dankie vir die mooi boodskap. Ons hoop om julle weer by ons te ontvang.
Alles wat mooi is vir 2024.
Vriendelike groete
Marlene

In the Vineyard Cottages
Louw D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louw D

Als wat nodig was was daar. Dankie.

Geen probleme. Dankie.

In the Vineyard Cottages se terugvoer

Beste Louw
Baie dankie vir die oorbly hier by ons. Alles wat mooi is vir jou.
Vriendelike groete
Marlene

In the Vineyard Cottages
John B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John B

Was moerse leke gewees.

Baie lekker gebly. Naby aan die wynroetes in die omgewing.

Hermine B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermine B

Dit is alles waarvoor ons gevra het.

Marlene en haar 2 pragtige, liefdevolle honde het ons so laat tuis voel. Die huis is pragtig, smaakvol en baie netjies gemeubeleerd met alles wat jy benodig. Ons kon heerlik braai met die mooiste omgewing, rustigheid en met absolute veiligheid. Sal die verblyf baie hoog aanbeveel.

Ria B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

Pragtige plek, netjies, skoon, ten volle toegerus, baie vriendelike gasvrou!

Heerlik in lieflike beddegoed geslaap.

In the Vineyard Cottages se terugvoer

Liewe Rita
Baie dankie vir die pragtige woorde, ek waardeer dit baie. Hoop om julle gou weer by ons te ontvang. Geseënde en kosbare feesdae vir julle.
Vriendelike groete
Marlene

In the Vineyard Cottages
Leonie L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie L

Marlene was an awesome hostess and was extremely helpful and friendly. Stunning environment with extra care paid to security.

We stayed at In the Vineyard Cottages for a weekend as we attended a wedding in the area. Marlene and her team helped us with extraordinary requests wrt catering, braai wood etc.

In the Vineyard Cottages se terugvoer

Liewe Leonie, dankie vir die pragtige boodskap. Dit was heerlik om julle hier by ons te ontvang. Mooi dag verder en sien julle weer.
Vriendelike groete,
Marlene

In the Vineyard Cottages
Martie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S

Rustige plaasatmosfeer, skoon en netjies.

Ons het heerlik gekuier en alhoewel dit koud en reënerig was, was dit heerlik gesellig binne. Alles was skoon en netjies en die beddens was baie gemaklik.

In the Vineyard Cottages se terugvoer

Hallo Martie
Dankie vir die mooi woorde. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Hoop julle kom gou weer kuier.
Vriendelike groete
Marlene

In the Vineyard Cottages
Letitia B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia B

Uitsonderlik.

Ons het verskriklik lekker gekuier by julle. Uitstekende diens en gasvryheid.

In the Vineyard Cottages se terugvoer

Hallo Letitia,

Dit was heerlik om julle te ontmoet en hier by ons te kon ontvang.

Vriendelike groete
Marlene

In the Vineyard Cottages
Ronel V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Rustig en gerieflik.

Dis naby soveel toeristebedrywighede en tog so rustig en huislik.

In the Vineyard Cottages se terugvoer

Liewe Ronel,
Baie dankie vir die kuier by ons, asook die gawe woorde. Ons hoop om julle binnekort weer by ons te ontvang.
Mooi dag verder.
Marlene

In the Vineyard Cottages
Hendrikus N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrikus N

Vriendelike diens en rustigheid tussen die wingerde.

Die plek is baie netjies en dit voel baie rustig so tussen die wingerde. Daar was lekker braaihout en hul het selfs die plek kom skoonmaak op die tweede dag. Lekker groot bed en stort.

In the Vineyard Cottages se terugvoer

Beste Hendrikus
Dankie vir die mooi woorde. Dit was heerlik om julle te ontmoet.
Mooi dag verder.
Vriendelike groete
Marlene

In the Vineyard Cottages
Magda M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M

Heerlik, ontspannend.

Ons sal beslis terugkeer. Die rustige atmosfeer was heerlik. Skoonmaakdiens elke tweede dag, vriendelike diens, hout vir braai & kaggel het die bygedra tot 'n heerlike kuier. Baie dankie aan almal op die plaas.

Naomi F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi F

Baie lekker gekuier.

Marlene is 'n gawe en baie vriendelike gasvrou. Sy het haar goed met haar take gekwyt en was ook baie hulpvaardig, het altyd seker gemaak of alles reg is by ons. Baie lekker gekuier op die groot stoep onder die wingerd prieël met sy uitsig op die laning olyfbome en groen grasperk. Sal die akkommodasie enige tyd aanbeveel.

In the Vineyard Cottages se terugvoer

Beste Naomi
Dankie vir die mooi woorde. Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons hoop om julle gou weer te sien.
Geniet julle naweek.
Vriendelike groete
Marlene

In the Vineyard Cottages
Francois T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois T

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Marlene en span laat jou voel of dit jou eie plek is en gaan uit hulle pad om enigiets vir jou te doen. Die fasiliteite is baie goed en ligging fantasties - ver genoeg uit die stad, naby genoeg as jy iets wil doen. Dankie aan almal daar - ek en my Ma het heerlik gekuier vir ons kort wegbreek.

Sheldon M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheldon M

It was a great stay. Really enjoyed the tranquility.

Great hospitality. Location was excellent and the views are amazing. The only concern were the electric fence around the cottages. I that get it's for safety, but it is not child friendly.

Mark R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mark R

It was comfortable.

I felt the lounge furniture could do with an upgrade, maybe towels as well.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Charmaine W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine W

Ontspanne

Ontspanne, rustig, vriendelik.

Louis V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Heerlik gebly, sal beslis weer gaan.

Vriendelike gasvrou, die kothuis is pragtig skoon en lekker ingerig. Die omgewing is pragtig en rustig.

In the Vineyard Cottages se terugvoer

Baie dankie vir julle verblyf by ons. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Vriendelike groete.
Marlene

In the Vineyard Cottages
Annelen K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelen K

Baie netjiese verblyf en die gasvrou is baie gasvry.

Die volgende dinge het ons egter gepla: Die stort het ons liggies geskok. Die waaier in die sitkamer kan net werk as die ligte aan is. Ons een seun moes op die slaapbank slaap en was dit probleem want die waaier is nodig omdat dit so warm was maar dan moet die ligte brand. Daar is 'n groot hond met ’n oop seer op sy been wat op ons stoep kom lê het en was dit nie vir ons aangenaam nie. Ons is honde-0mense en het nie omgegee dat die ander twee honde daar is nie.

In the Vineyard Cottages se terugvoer

Goeiedag
Ons het aandag gegee aan die skok en die waaier, ons vra onverskoning daarvoor. Buksie die Great Dane is op medikasie en ons mag ongelukkig nie sy been verbind nie, jammer dat dit gepla het.
Vriendelike groete
Marlene

In the Vineyard Cottages
Theresa V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa V

Baie gemaklik met baie spasie in die huisie.

Baie lekker verblyf uit die gedruis van die stad, aan te beveel vir families ook.

Hendrik & Ina G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik & Ina G

Knus en gerieflik.

Marlene het alles gedoen om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Baie mooi omgewing.

Chené B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chené B

Rustige atmosfeer, met die mooiste uitsig en perfek geleë.

Ons het heerlik gebly. Baie gasvry mense wat uit hulle pad gaan om alles so gerieflik en lekker as moontlik te maak. Dit is lekker naby Stellenbosch en Paarl en alles rondom ons was net mooi. Die kamers was baie netjies, met genoeg spasie vir almal. Die braai-area is ook net so fantasties ─ ons het heerlik gekuier. Ek beveel dit sterk aan! Ek sal elke keer teruggaan na hulle toe. Dit was awesome.

Johannes W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes W

Fantasmagories lekker!

Dit is ons tweede keer wat ons by In The Vineyard Cottages tuisgaan. Dit sal ook definitief nie ons laaste keer wees nie. Ons geniet elke oomblik daar! Als is altyd op sy plek en baie netjies en smaakvol! Ek sal dit definitief aanbeveel vir iemand wat lekker wil bly en rustigheid wil geniet!

Tinie T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinie T

Privaat en goed geleë.

Ons het in die mountain view eenheid gebly. Dit is silwerskoon, heeltemal privaat en bevat al die geriewe wat nodig is vir 'n langnaweek in die Kaap. Die gasvrou is uiters vriendelik en behulpsaam.

Meiring L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meiring L

Vriendelike, hulpvaardige, uitstekende waarde vir geld in 'n pragtige omgewing.

Gerieflike, veilige eenhede in 'n pragtige omgewing, ideaal geleë om Stellenbosch en omgewing te verken. Uiters hulpvaardige bestuur. Kan sterk aanbeveel word.

Willem L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem L

Pragtige uitvalsbasis vir Stellenbosch, Franschhoek en nie te ver van Kaapstad.

Ons was met 2 vriendinne, wat nog nooit hier was. Van die lughawe na veneyard gereis as goeie startpunt vir rondgang deur die omgewing. Die "meisies" (60 ers) het hul gate uit geniet van die skoonheid van hierdie land in die 3 dae. Met groot dank aan Marlene, die flukse, liewe en dappere eienaar.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Nelia D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia D

Rustige verblyf tussen die olyfbome en druiwe.

Dankie aan ons vriendelike gasvrou wat ook plek kon maak vir die twee kleintjies. Heerlik geswem in sement-dam, tussen wingerde gestap, sterre gekyk, gebraai. Geriewe skoon en gerieflik. Lekker groot familiestort. Water effens wisselvallig. Die besoeke van die plaashonde en die pou was ook lekker. Koffie- / eetplek met vars groente en geskenke oorkant die pad is ideaal. Ons sal weer kom.

Jan S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S

Glad nie wat ons verwag het nie en baie ongelukkig daar weg.

"In the Vineyard Cottages" het reeds 28 resensies gehad toe ek bespreek het, en dit was omtrent 100% positief! Die foto's is regtig mooi geneem, en dit is getrou aan wat hulle bied, maar vertel nie die hele storie nie en skep 'n vals verwagting. Hier is my gesin se ervaring: 1) Die plek het sterk gestink van ou sigaretrook. Dit is ingetrek in alles. My neus het in die nag begin brand en ek het in my kar gaan slaap. 2) Die plek is beknop geleë, en teenaan 'n aangrensende eenheid gebou met net 'n kort muurtjie wat die stoepe skei. Die bure het gesit en rook op hulle stoep dan waai dit tot op ons stoep en in ons huisie in. Dit was onaangenaam. Die plek is gelys met "geen rook binneshuis nie", maar hulle sê nie dat bure net agter die muurtjie van jou braaier mag staan en rook nie. 3) Ons moes ons kar parkeer aan die ander kant van die bure se eenheid. Terwyl die bure op die stoep sit en kuier, moes ons reg voor hulle stoep verby sukkel met al ons tasse. Hulle was gawe bure, maar dis nie lekker as mense jou dophou terwyl jy intrek nie. 4) Soos by 'n tent kampterrein waar jy teen mekaar woon met oop "deure" stap die bure toe sommer gou om die muurtjie en kom maak vriende. Gaaf as ek gaan kamp met my tent, maar dis nie lekker as ek 'n selfsorg-eenheid bespreek het wat lyk of dit privaat weggesteek is in 'n wingerd nie. Daar was geen privaatheid nie. 5) Die mooi swart bank op die foto in die sitkamer is heeltemal deurgesit. Jy sit basies op die planke onder in die bank. Daar is nie meer sprake van stoffering nie. Dis erg ongemaklik. En dit word geadverteer as 'n oopvou-bed vir nog 'n persoon. 6) Die stoele in die sitkamer se stoffering was sigbaar vuil. Dis dalk gewas, maar lyk vuil en oud. Dis dalk ook deurgesit. Ek wou dit nie toets nie. 7) Net na ons ingetrek het, het die eienaar gloeilampe in die badkamer kom vervang. Ek verstaan nie hoekom dit nie gedoen is voor ons opgedaag het nie. 8) O ja, daar groei bietjie onkruid op die stoep teen die huis se mure en die tuin voor die eenheid was glad nie versorg nie. Grassooie groei al vir 'n geruime tyd in die beddings in, en net die gras word gesny, nie die rante nie. Dit lyk slordig. Eienaars is wel gawe mense en die plekkie was op 'n stadium mooi gewees, maar dit was heeltemal anders as wat ons verwag het en 'n onaangename ervaring om die minste te sê. Ek raai enige iemand af om hierdie plek te bespreek totdat die eienaar bg. probleme aangespreek het. Een e-pos en 'n paar oproepe later en ons het nuwe verblyf gehad vir die volgende aand en daar word gereël vir terugbetaling van ons besprekingsfooie.

Rensia V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rensia V

Ongelooflik!

Ongelooflike lekker plek om te bly! Die eienaars is besonder behulpsaam en vriendelik. Die plek is uiters sentraal geleë met toegang tot baie wynplase en roetes binne 'n goeie radius. Dit is so 'n rustige omgewing met die mooiste uitsig. Ek sal die plekkie definitief weer besoek en dit met 'n geruste hart vir iemand aanbeveel. Baie dankie Marlene, jou plekkie is pragtig en iets besonders!

In the Vineyard Cottages se terugvoer

Baie dankie Rensia, vir jou mooi woorde! DIt was heerlik om julle hier te ontvang. Ons hoop om julle weer te sien

Vriendelike groete,
Marlene Conradie

In the Vineyard Cottages
Dr Marianne T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Marianne T

Baie aangenaam lekker gebly.

Het aan al ons behoeftes voldoen. Kindervriendelik.

Jackie K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie K

Pragplek in 'n wingerd!

Dit is 'n ongelooflike mooi area en plek om in the bly. Baie maklik sigbaar van die hoofpad en maklik in en uit. Die geriewe is puik en silwerskoon. Die huisie wat ons ingebly het was lekker privaat en veilig.

Wilna D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna D

Pragtige plaas. Lekker gebly. Cottages skoon en netjies.

Heerlike plek om te bly. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Cottage is skoon, netjies en ruim, rustige atmosfeer. Lekker na aan talle wynplase geleë, tog is dit rustig op 'n pragtige druiwe en olyfplaas.

Riana J - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana J

Ontspanne, huislike atmosfeer.

Heerlik rustig, sentraal en baie gasvrye mense. Sal vir seker weer besoek.

In the Vineyard Cottages se terugvoer

Riana
Baie dankie vir die mooi boodskap en julle kuier by ons. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.Vriendelike groete.
Joubert en Marlene Conradie

In the Vineyard Cottages
Elizma M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma M

Plek vir die siel om te rus!

Ons het so lekker hier gebly! Marlene is vriendelik en behulpsaam. Die eenhede is groot, ruim en baie netjies. As ons kon sou ons definitief langer daar gebly het. En soos my Pa gesê het, definitief 'n plek wat mens moet onthou vir die toekoms!

Eugene M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene M

Dit was heerlik en sal beslis weer Olive Cottage bespreek.

Ons is hartlik verwelkom deur Joubert en Marlene. Ons drie nagte daar was besonders en die uitsig oor die wingerd en olyfbome met die berg agter was rerig 'n belewenis.

Willie S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie S

Sentraal en gerieflik!

Ons het heerlik gebly in die Mountain Cottage. Die ligging is perfek en naby aan menigte ander wynplase en doendinge. Die Potbelly is baie naby geleë en perfek om ontbyt of middagete te geniet. Ons het ook sommer vleis daar gekoop en heerlik gebraai by die cottage. Die cottage was ook heerlik skoon en alles was baie gerieflik. Ons sal beslis weer hier kom oorbly.

Johan C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Lekker tuis gevoel.

Ons het bietjie gesukkel om die ingang te kry op daardie besige pad. Hulle moet miskien net 'n groot genoeg bord(e) posit. Maar daarna het ons geweet waar die ingang was en maklik reggekom. Plek is ruim en netjies en alles wat jy nodig het. Die Great Danes voeg waarde tot die kuier! Ons program was te besig, wens ons het een dag afgevat net om die plaas en mense te geniet. Hulle vervaardig ook hulle eie olywe en perskekonfyt. Ons is baie vriendelik ontvang en ons is baie tevrede. Baie dankie.

In the Vineyard Cottages se terugvoer

Beste Johan,

Baie dankie dat julle by ons gekuier het! Volgende keer kuier ons 'n bietjie saam!

Vriendelike groete,
Marlene Conradie

In the Vineyard Cottages
Heidi V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi V

Dit was heerlik maar sou net graag warmwatersakke of elektriese kombersies wou hê, was nogal koud.

Vir ons wat van die Laeveld afkom was dit nogal koud, sou net bietjie warmer wou kry met 'n elektriese kombersies of warmwatersakkie. Iets om aan te dink asb. Verder was dit heerlik en lekker skoon.

P.s. O - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
P.s. O

Baie rustig!

Joubert was baie vriendelik en behulpsaam. Die blyplek is baie skoon en netjies en lekker rustig. Dit sit ook lekker sentraal tussen Stellenbosch, Franschhoek, Wellington en Paarl.

Elmarie S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S

Altyd 'n plesier, voel soos my tweede huis!

In the Vineyard skep 'n ontspannende plaas atmosfeer, gekombineer met 'n wyn en olyfplaas. Dis sentraal geleë, baie rustig en baie lekker vir familie/vriende wegbreek. Ons gaan al vir die afgelope twee jaar daar tuis en sal weer en weer gaan!

Francois B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Baie netjies en gerieflik.

Marlene en Joubert is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het regtig ons 4 nagte baie geniet. Koop gerus van Marlene se tuisgemaakte olyfolie, konfyt en atchar. Jy gaan nie spyt wees nie!

In the Vineyard Cottages se terugvoer

Dankie dat julle by ons gekuier het! Dit was heerlik om julle te ontmoet.
Vriendelike groete.

Joubert en Marlene Conradie

In the Vineyard Cottages
Andries W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries W

Aangenaam en rustig.

Goeie verblyf en ideaal om die Kaap van daar te verken.

Amanda S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda S

Vriendelike ontvangs in 'n rustige omgewing

Sien sterre.

Michelle D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Wat 'n fantastiese ervaring.

Dit was die eerste keer dat ons op 'n wynlandgoed gebly het. Die diens was absoluut ongelooflik en die blyplekkie knus en oulik. Omdat daar so baie vakansiedae was en in Desember is meeste plekke toe, het ons gesukkel om droogskoonmakers oop te kry vir ons wasgoed en Marlene was so fantasties om aan te bied om dit self vir ons te was. So 'n gasvrye paartjie! Die twee honde op die perseel het 'n ekstra "warmte" in ons harte gelos elke dag. Ons kinders kon vrylik op die perseel rondbeweeg en ons het nie vir een oomblik oor hul veiligheid bekommer nie. So sekuur! Die plaasdam (aka swembad) was 'n ekstra gelukkie in die hitte gedurende ons Desember vakansie. Ons besoek die Kaap as familie elke tweede jaar en ons sal beslis weer bespreek by hierdie oulike plekkie! Dankie Marlene en gesin vir die beste vakansie ooit!

In the Vineyard Cottages se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde.
Dit was heerlik om julle hier te ontvang.
Vriendelike groete.

Joubert en Marlene Conradie

In the Vineyard Cottages
Cornelia W - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia W

Heerlik! Baie sentraal geleë en vriendelike, gasvrye eienaars!

Ek oordeel altyd 'n plek ten opsigte van sy linne. Goeie kwaliteit linne op die beddens en die plek was skoon en netjies. Dit voel amper as jy daar wegry dat jy die eienaars jare reeds ken! Sal by enigeen aanbeveel!

Elmarie S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S

Onvergeetlike vakansie op een van die mooiste plekke.

Ons gasheer en gasvrou is absoluut wonderlik, het ons met ope arms ontvang en regtig baie behulpsaam! Pragtige kothuise ek sal dit vir enige iemand aanbeveel en dis so naby aan van die beste wynplase. Was regtig een van my lekkerste vakansies nog!

Johan O - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan O

Baie vriendelike en gasvrye plaasatmosfeer.

Beslis waarde vir geld. Sien julle volgende jaar weer.

In the Vineyard Cottages se terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontmoet! Ons sien daarna uit om julle volgende jaar weer te sien! Vriendelike groete. Joubert en Marlene Conradie

In the Vineyard Cottages
Elvezo C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elvezo C

Dit was baie aangenaam. Ons het die baie geniet.

Die rustigheid op die plaas was baie welkom. Ons gasvrou was baie vriendelik. Sal dit aanbeveel vir mense wat wil wegbreek. Lieflike kothuis.

Sylvia D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia D

Baie lekker gebly en gerus.

Kan verseker aanbeveel vir enige persoon.

Riana B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B

Baie lekker gebly.

Sou net 'n sterker lig in die badkamer sit, want dit is bietjie donker.

Nico V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Eersteklas geriewe met skitterende diens!

Ons het heerlik gebly vir vier nagte! Sal ver moet soek om beter waarde vir geld te kry. Sal beslis weer hier tuisgaan.

Antoinette B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette B

Baie aangenaam!

As daar twee onafhanklike gesinne in die twee huisies is, is die mure maar dun.

Hennie B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie B

Ruim, veilig, sentraal, met uitsonderlike gasvryheid van die gasheer en gasvrou.

Die ideale plek vir vrede en rus vir jou gemoed. Koel in 'n warm omgewing, maar met baie warm gasvryheid, weg van die geroesmoes van die besige Stellenbosch. Baie sentraal met drie pragtige dorpe naby genoeg vir uitstappies - en tien-talle wynkelders en eetplekke binne 'n paar kilo's. Ons sal beslis weer gaan.

Elsabie V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabie V

Heerlik tuis en welkom gevoel!

Dankie vir 'n heerlike kuier!

Liza B - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza B

Verblyf was heerlik! Wens ons kon langer bly.

Die verblyf is skoon en gerieflik en is baie lekker sentraal geleë. Daar is 'n heerlike braaiplek en speelplek vir kinders op die gras buite. Die gasheer en -vrou was baie vriendelik. Ons sal beslis weer daar inloer!

Frikkie D - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie D

Baie goeie diens, vriendelike mense, en great plek!

Ons het ons verblyf baie geniet by dié fantastiese plek!

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44 tussen Klapmuts en Stellenbosch, Klapmuts, Paarl, 7625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32081ce5d8a3100993f796d9c8d6c2c3f5e9061682e2fc6ee00cc618287588fa24b9bf0b189b254d04061828a563642a0286?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 R44 between Klapmuts and Stellenbosch Klapmuts 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.82318 18.868107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang