Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

In the Vineyard Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elsa K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker en rustig - plaas atmosfeer. Goeie ligging. Baie lekker gebly. Marlene is baie vriendelik en hulpvaardig. Het die plaas atmosfeer baie geniet. Gaste met babas wat kruip moet net bewus wees van die stoep wat nie toe is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janice H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

A pleasure! Met all our needs. Very secure, very friendly hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Plaasgevoel, gerieflik geleë. Heerlike plaasgevoel saam die hoenders en poue en honde. Gerieflik naby aan alles. Die beddens, beddegoed en kussings was lekker. Die huisie het alles gehad wat mens nodig het. Definitief waarde vir jou geld. Ons sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Fantastiese omgewing en natuurskoon met puik diens. Ons verblyf by In the Vineyard Cottages was uitstekend, alles wat ons benodig het was beskikbaar en die geriewe baie goed en gemaklik. Marlene is 'n uitstekende gasvrou en het uit haar pad gegaan om alles vir ons so gemaklik as moontlik te maak. Sy het voortdurend gekommunikeer en gehelp waar sy kon, baie dankie daarvoor. Dit is 'n lieflike rustige omgewing waar jy die natuur en wingerd op jou voorstoep kan geniet en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janice H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Perfek vir ons. Baie gemaklik en stil. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mark R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2024

As above. Quiet, relaxed, neat, friendly and all round good value.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
marlene
In the Vineyard Cottages
Good day Mark, Thank you for staying with us and your kind words. Kindest regards, Marlene

Tevan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Relaxing, beautiful. The stay was lovely. The accommodation and the setting are beautiful, and the host was incredibly friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rowena M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Amazing! The staff is super friendly and helpful! The place is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn-lea V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Amazing. What a beautiful property. It is tranquil and it's location is perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
marlene
In the Vineyard Cottages
Dear Robyn-lea Thank you for staying with us. We look forward to see you again. Kindest regards Marlene

Nicole I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Nature at our doorstep. We loved the working farm, welcomed by Marlene, healthy chicken around, peacocks, 2 lovely dogs, the fragrance of the rose garden, a large stoep with an inviting braai, and a simple yet charming cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44 tussen Klapmuts en Stellenbosch, Klapmuts, Paarl, 7625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32081ce5d8a3100993f796d9c8d6c2c3f5e9061682e2fc6ee00cc618287588fa24b9bf0b189b254d04061828a563642a0286?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 R44 between Klapmuts and Stellenbosch Klapmuts 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.82318 18.868107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang