Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

In the Vineyard Cottages

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44 tussen Klapmuts en Stellenbosch, Klapmuts, Paarl, 7625, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

In the Vineyard Cottages is op die plaas Uitkyk geleë, 'n klein wingerd- en olyfplaas in familiebesit wat aan die voet van die Simonsberge geleë is. Ons is omring deur welige wingerde en asemrowende 360-grade natuurskoon. Gesentreer tussen Franschhoek, Stellenbosch en die Paarl en net 45 minute se ry vanaf die stad Kaapstad, neem In the Vineyard jou weg van die besige stadslewe en bied vrede en ontspanning.

Terwyl jy in een van ons huislike kothuise bly, sal jy die gevoel van 'n werkende plaas ervaar, maar sal steeds die skoonheid en vrede van die natuur wat jou omring geniet. Ons 2 kleiner kothuise, naamlik The Vineyard Cottage en The Olive Cottage, bied elk slaapplek vir tot 5 gaste in 2 slaapkamers, met 'n keuse van 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens in elke kamer. Ons het ook 'n bykomende dubbelslaapbank in die leefarea.

Ons nuutste toevoeging, The Mountain Cottage, is 'n baie privaat tweeslaapkamerkothuis. Dié kothuis het 'n privaat ingang, braai-area en stoep en spog met asemrowende wingerd- en berguitsigte. Elke kothuis beskik oor 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis, 'n badkamer met 'n stort en 'n bad, 'n TV met DStv en 'n Jetmaster in die leefarea. Braaigeriewe is op die patio beskikbaar en veilige parkeerplek word ook voorsien.

Ons is kindervriendelik en jou kleingoed kan lekker speel op 'n veilige plaaswerf, met veiligheidsheining rondom.

Aktiwiteite sluit in om rustige staptogte deur die wingerde te neem, in die sementdam te swem, wynproe by sommige van ons bekende Suid-Afrikaanse wynlandgoedere te geniet, en die nabygeleë Krokodilplaas, Butterfly World of Leeupark te besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Elsa K
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker en rustig - plaas atmosfeer. Goeie ligging. Baie lekker gebly. Marlene is baie vriendelik en hulpvaardig. Het die plaas atmosfeer baie gen...
Sien meer
Mrt 2024
Janice H
Saam met lewensmaat
5.0
A pleasure! Met all our needs. Very secure, very friendly hostess.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Wilna T
Saam met lewensmaat
5.0
Plaasgevoel, gerieflik geleë. Heerlike plaasgevoel saam die hoenders en poue en honde. Gerieflik naby aan alles. Die beddens, beddegoed en kussings wa...
Sien meer
Des 2023
Tevan L
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, beautiful. The stay was lovely. The accommodation and the setting are beautiful, and the host was incredibly friendly and hel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Rowena M
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing! The staff is super friendly and helpful! The place is beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R44 tussen Klapmuts en Stellenbosch, Klapmuts, Paarl, 7625, Wes-Kaap
  • Gaste dink In the Vineyard Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44 tussen Klapmuts en Stellenbosch, Klapmuts, Paarl, 7625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32081ce5d8a3100993f796d9c8d6c2c3f5e9061682e2fc6ee00cc618287588fa24b9bf0b189b254d04061828a563642a0286?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 R44 between Klapmuts and Stellenbosch Klapmuts 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.82318 18.868107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang