Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

In Toto Retreat

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Shenaye V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fabulous beautiful view, yummy breakfasts, great hosts! The rooms are beautifully decorated, spacious, with fantastic views from the upstairs balcony.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roland
In Toto Retreat
Hi Shenaye, we really enjoyed having you stay with us. Thank you for the warm conversations.

Franci B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Pragtig, rustig en veilig. Ek en my man het 'n heerlike naweek gehad. Verblyf was heerlik en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roland
In Toto Retreat
Baie dankie. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie by ons.

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie nice. Baie lekker bly plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roland
In Toto Retreat
Hi Pieter. Dit was lekker gewees om jou by In Toto te kon hê. Ons sien uit na die volgende besoek.

Franco C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Rejuvenating. Fantastiese plek, baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zelda E
1 nag
4.8
Jun 2024

Elegante verblyf met besonderse lekker ontbyt! Ons kamer was pragtig en gerieflik. Die elektriese kombers was 'n bonus! Lieflike bad. Jolene was so vriendelik en het die lekkerste ontbyt ooit gemaak! Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Aimee P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Perfect child-friendly getaway for all ages right by the river! Clean, all amenities within reach, smart yet comfortable and peaceful accommodation with helpful host! We will definitely be back next year!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roland
In Toto Retreat
Hi Aimee. We look forward to seeing you on your next visit to the Garden Route.

Rene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Ons het ons verblyf baie geniet met pragtige uitsig van die rivier van die kamer. Alles was perfek, die gastehuis is netjies en skoon. Die gasvryheid was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roland
In Toto Retreat
Hi Rene. Dit was so lekker om vir jou by ons te kon hê. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roland Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Van Riebeek 55, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc394a46c0e88bb394898977995e141c38a3d43c3e4d23fba02d2d95ed448f06a7249ef46e9b2823f6ae60ebe8842515d8808?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 55 Jan Van Riebeek The Island 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.018328560968 22.774623111639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang