Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

In Toto Retreat

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Van Riebeek 55, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

In Toto Retreat bied gerieflike B&B, sowel as selfsorgverblyf, geleë in The Island, Sedgefield, ideaal vir ontspannings- of sakereisigers.

Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 6 pragtig ingerigte suites, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor 'n gemaklike koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Een van die kamers het 'n ekstra slaapbank vir 2 kinders. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien. Elke suite het 'n privaat ingang en bied bykomende geriewe soos 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige van die suites het 'n mikrogolfoond, en een van die kamers het 'n volledige kombuis. Vir gastevermaak het elke suite 'n slim-TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi. Sommige van die kamers het privaat balkonne of patio's.

Gaste het toegang tot 'n gedeelde sitkamer met 'n houtkaggel, 'n verhitte swembad, kajakke en opstaan-roeiplanke, en kan 'n komplimentêre ontbyt in die eetarea geniet. Die eiendom het volle sonkrag en word nie deur kragonderbrekings geraak nie. Veilige parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar.

Hierdie eiendom is sentraal geleë, ongeveer 1 km vanaf die gewilde Saturday Wild Oats Community Farmers' Market, die Scarab Village Craft Market, Mosaic Village en Outdoor Market, en sowat 6 km vanaf Timberlake Village. Sonliefhebbers kan die son geniet by een van Sedgefield se vier ongerepte strande wat naby geleë is. Natuurliefhebbers kan drie nasionale parke in die nabyheid verken met voëlskuilte, voetslaan- en bergfietsroetes deur inheemse woude of ongerepte fynbos.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir In Toto Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roland Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Jan Van Riebeek 55, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink In Toto Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Van Riebeek 55, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc394a46c0e88bb394898977995e141c38a3d43c3e4d23fba02d2d95ed448f06a7249ef46e9b2823f6ae60ebe8842515d8808?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 55 Jan Van Riebeek The Island 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.018328560968 22.774623111639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang