Inasmuch
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Trudie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 142
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Valerie Cloete C - Mrt 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Inasmuch se terugvoer
Dankie Valerie
Hoop julle kom gou weer kuier.
Groete
Trudie
Nydia D - Des 2023
Algehele gradering
Kalmeerend.
Joanna B - Des 2023
Algehele gradering
Sal definitief weer hier bly as ons Kaap toe kom.
Dieter V - Des 2023
Algehele gradering
Perfekte ligging, netjies en skoon.
Inasmuch se terugvoer
Ek is bly ek kon julle help.
Tauriq S - Nov 2023
Algehele gradering
Beautiful.
Elna L - Sep 2023
Algehele gradering
Midde die storm in die Kaap, was Inasmuch 'n veilige hawe.
Inasmuch se terugvoer
Dankie Elna vir jou vriendelike woorde. Julle was werklikwaar in 'n tyd van 'n verskriklike storm in die Kaap, maar ek is so dankbaar julle kon nogtans rus en die plek en uitsigte geniet. Kom kuier gerus weer.
Quinn C - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Lisa B - Apr 2023
Algehele gradering
The perfect home away from home.
Grant C - Mrt 2023
Algehele gradering
What a gem.
Elizma D - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging en veiligheid.
Shirley M - Mrt 2023
Algehele gradering
Comfy crow's nest.
Lees meerSandra C - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies, mooi uitsig.
Hermien L - Feb 2023
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Rut L - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasties! Die uitsig is fenomenaal.
Richard V - Jan 2023
Algehele gradering
Beautiful location, clean and comfortable.
Mary-anne M - Des 2022
Algehele gradering
Pleasant. Great views. Trudie was the best host ever. She was truly kind and patient.
Phozisa Q - Nov 2022
Algehele gradering
Very nice and quiet.
Mymoena I - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent location. Clean facility.
Tony C - Okt 2022
Algehele gradering
The host was amazing. The house is neat, comfortable and makes you feel at home away from home.
Wynand L - Sep 2022
Algehele gradering
Alle verwagtinge is oortref.
Theo B - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik, ontspannend en genotvol!
Lees meerTaylia D - Aug 2022
Algehele gradering
Amazing views and friendly host.
Ian P - Jul 2022
Algehele gradering
My wife and daughter really loved the place and the views. The place was well furnished, comfortable and clean. Trudie was very helpful and we are looking forward to coming back sometime soon.
Gerrie J - Apr 2022
Algehele gradering
Baie, baie lekker ontspannend gewees.
Carl O - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
Tjaard D - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfek.
Colleen E - Mrt 2022
Algehele gradering
Lovely place, great view.
Rachel V - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige, skoon plekkie.
Heidi V - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik, rustig, mooi uitsig oor see en privaat.
Russell S - Des 2021
Algehele gradering
It was stunning and the views were incredible!
Esbeth V - Des 2021
Algehele gradering
Stil en rustig met 'n lieflike uitsig.
Pieter E - Nov 2021
Algehele gradering
Ongelooflik.
Megan S - Sep 2021
Algehele gradering
A lovely beach side place with a spectacular view.
Adele W - Aug 2021
Algehele gradering
Fantastic sea views. Lovely unit with everything you need.
Kristen G - Jun 2021
Algehele gradering
Relaxing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ontspannend.
Asemrowende verblyf! Pragtige ligging en asemrowende uitsigte.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Olivia L - Mei 2021
Algehele gradering
Lieflike see-uitsig vanaf woonstel.
Lallie W - Apr 2021
Algehele gradering
Stunning.
Shannon K - Apr 2021
Algehele gradering
Nicely secured relaxing place with everything you need.
Francis R - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantastiese uitsig en rustig!
Lees meerLevona P - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons het ons naweek terdeë baie geniet. Die eienaar Trudie was baie tegemoetkomend.
Inasmuch se terugvoer
Goeie dag Levona, ek is bly julle het die naweek geniet. Die paartjie wat op die perseel woon, is ver van jul eenheid, en hulle tree op as toesighouers, aangesien ons dikwels gaste kry wat meer in getal is as waarvoor hulle bespreek het, soos met julle die geval was. Ongelukkig het julle ook nie die breekskade aangemeld nie. Dit is waarom ek toesighouers op die perseel benodig.
Tossie M - Des 2020
Algehele gradering
Prentjiemooi see-uitsig.
La Donna M - Nov 2020
Algehele gradering
The accommodation met our every need and beyond.
Francois K - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Mischka T - Sep 2020
Algehele gradering
Very restful and a beautiful environment to be in
Janel V - Aug 2020
Algehele gradering
Rustig en smaakvol. Voel tuis en bewonder die wye uitsig.
Liz S - Jul 2020
Algehele gradering
Fantastiese uitsig, lekker wegbreek!
Mark R - Mrt 2020
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig en ontspannend.
Dankie Trudie, ons het 'n ongelooflike tyd gehad. Al het dit Sondag gereën, was dit tog lekker. Sal beslis weer gaan. Die woonstel was baie gemaklik. Dit het alles gehad wat ons nodig gehad het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Abdul-malick K - Feb 2020
Algehele gradering
Our stay was just what the doctor ordered.
Sue W - Des 2019
Algehele gradering
Absolutely beautiful views.
Shameega J - Des 2019
Algehele gradering
We had a great time at Inasmuch I would recommend it to anyone. The only problem I had were the stairs there are so many to climb.
Bernadette T - Nov 2019
Algehele gradering
I had a nice and peaceful weekend.
Lucrecia J - Okt 2019
Algehele gradering
The house was clean and has a beautiful sea view.
Inasmuch se terugvoer
Good day Lucrecia,
It was nice to meet you and your family. I am so glad you enjoyed your stay and I hope you will visit again.
Trudie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Faurestraat 3, Gordonsbaai, 7538, Wes-Kaap