Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inasmuch

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Chantelle C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantasties. Ons het dit verskriklik geniet, die privaatheid, rustige atmosfeer en uitsig was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valerie Cloete C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Home away from home. Inasmuch is baie goed geleë, naby die strand en winkels. Baie dankie vir uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudie
Inasmuch
Dankie Valerie Hoop julle kom gou weer kuier. Groete Trudie

Nydia D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Kalmeerend. Baie lekker by Inasmuch gekuier. Baie veilig en net 'n tree van die strand af. Die woonstel is baie netjies. Ek sal weer terug gaan. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tayla S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Would visit again, clean, comfortable and lovely location. Did a girls' trip with my mom and grandma. Really enjoyed the apartment, great view, clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Trudie
Inasmuch
Thank you for the review. Hope to have you back soon in Gordon's Bay at Inasmuch.

Joanna B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Sal definitief weer hier bly as ons Kaap toe kom. Vreeslik lekker plek met die mooiste uitsig. Skoon en netjies. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dieter V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Perfekte ligging, netjies en skoon. Baie dankie. Jy het ons laat die aand gehelp. Ons waardeer opreg jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudie
Inasmuch
Ek is bly ek kon julle help.

Tauriq S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Beautiful. Cleanliness, awesome view, location was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Midde die storm in die Kaap, was Inasmuch 'n veilige hawe. Ons wou Gordonsbaai weer ontdek. Inasmuch is naby die strand, hawe, lekker stapplekke en die res van die Kaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudie
Inasmuch
Dankie Elna vir jou vriendelike woorde. Julle was werklikwaar in 'n tyd van 'n verskriklike storm in die Kaap, maar ek is so dankbaar julle kon nogtans rus en die plek en uitsigte geniet. Kom kuier gerus weer.

Quinn C
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Fantasties. Vriendelike gasvrye mense wat aan alles dink wat mens kan nodig hê en dit voorsien. Lieflike sterrehemel en welkome kaggelvuurtjie was 'n plus, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

The perfect home away from home. Awesome customer service from Trudie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 150

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faurestraat 3, Gordonsbaai, 7538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATiTBA9m668wnh4yVAP83FteVBKVqg83zCp3LzZCNmMmFfTgA4o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 125 per nag, vir 4 mense 55 5 1 5 3 Faure Street Gordonsbaai 7538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.166057050096 18.859740119355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang