Inasmuch
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 17 Sep 2024 tot 31 Okt 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Faurestraat 3, Gordonsbaai, 7538, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 125 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Inasmuch is sentraal geleë in Gordonsbaai, 'n kusdorp naby die meeste besienswaardighede in en om Kaapstad. Dit is 40 minute se ry van Kaapstad af en kan maklik vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe bereik word.
Inasmuch is 'n selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers met 'n pragtige see-uitsig. Die ruim hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het 'n see-uitsig. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die sitarea het banke en 'n TV met DStv Premium. Daar is ook 'n leeshoekie. Die leefarea het 'n volle see-uitsig.
Die eenheid het ook 'n privaat braai-area met 'n see-uitsig. Bikini Beach, die Blouvlagstrand in Gordonsbaai, is net 'n entjie se stap van die eenheid af.
Gordonsbaai is die ideale plek om te ontspan en daguistappies na Stellenbosch, Franschhoek, Elgin en die omliggende omgewing te onderneem.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Trudie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 152
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Faurestraat 3, Gordonsbaai, 7538, Wes-Kaap
- Gaste dink Inasmuch het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Faurestraat 3, Gordonsbaai, 7538, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang