Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inbloem

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Cronje-straat 11, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Inbloem bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in die voorstad Dan Pienaar in Bloemfontein, 700 m van die Hoërskool Sentraal en 1,4 km van die Preller Plein-winkelsentrum af.

Verblyf word in 9 smaakvol versierde kamers gebied, elkeen met lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Vier van die kamers is selfsorg-eenhede met 'n kombuisie. Elke kamer het 'n stort.

Die gastehuis het 'n swembad en 'n lapa met braaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en wasgoedgeriewe. Die gastehuis is 3 km van Grey-kollege en die Universiteit van die Vrystaat af.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Barendwillem K
Saam met lewensmaat
5.0
Ons night stay. Was perfect for sleep over. Overnight on route from north to south.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Stephan S
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld. Baie lekker ruim gesinskamer. Stort dalk 'n bietjie klein maar sal definitief weer daar bly.
Jan 2024
Marianda B
Gesin met tieners
5.0
Luukse eenheid met moderne toestelle. Ruim kamer ideaal vir 'n gesin. 'n Lushof na 'n lang dag op die pad.
Jan 2024
Susan B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte oornag verblyf. Goed ingerig. Alles wat jy nodig het en nog meer. Goed geleë. Netjies en prakties ingerig. Sal hulle vir seker aanbeveel.
Sep 2023
Willem D
Saam met lewensmaat
5.0
Nice, neat and comfortable. Very friendy service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Norman Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Generaal Cronje-straat 11, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Inbloem het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Cronje-straat 11, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6970a9f8dedc0d4843dceb4169a333b23335a0c7a4150ca74fad758a6c5c4fec8adedf9380f477c73142e05e79c64d2565d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 11 Generaal Cronje Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.090687 26.205478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang