Incazura Guest Suite and The Light House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whytes-weg 5, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Incazura Guest Suite and The Light House bied smaakvol gemeubileerde verblyf op die gasheer se woonerf in Glencairn. Die eiendom spog met 'n pragtige see- en berguitsig.
Verblyf word in die pragtige Incazura Guest Suite met toegang tot gedeelde kombuisgeriewe en The Light House, wat 'n selfstandige kothuis met sy eie kombuisgeriewe is, gebied.
Die Incazura Guest Suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die suite lei na onderdakdek met 'n etenstafel en 2 stoele, 'n rusbank en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot die eienaar se kombuis, eetarea, sitkamer met 'n ononderbroke see-uitsig, klipkroeg en swembaddek. Daar is oral uitstekende uitsigte oor Valsbaai en op die berge. Gratis WiFi is beskikbaar.
The Light House is 'n privaat strandkothuis wat deur kusnatuurskoon omring word. Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Daar is 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad met 'n handstort, 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, kookplaat, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n toonbank met stoele toegerus is, en 'n sitarea met 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n ononderbroke uitsig oor die see. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenhede is naby strande, getypoele en voetslaanroetes geleë. Gaste kan ook Simonstad, Kalkbaai, Kaappunt Natuurreservaat en Bouldersstrand besoek.
Die bestuurdersw het honde en katte wat op die perseel woon.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rob Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 123
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Whytes-weg 5, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Incazura Guest Suite and The Light House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whytes-weg 5, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang