InchCape
Beskrywing
Sunrise bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met hul eie badkamers met storte. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ingeboude braai. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Sunset bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is ook 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die kombuis is met 'n drieplaatstoof met 'n oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Bo-Ho is 'n oopplan-suite met slaapplek vir 3 gaste. Die kothuis het 'n koningingrootte-bed met 'n warm kombers vir die winter en 'n ekstra enkelbed vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 46, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang