Indaba @ Indaba
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Indaba-weg 44, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Indaba @ Indaba bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenheid geleë in 'n stil, bloeiende area Pretoria, Gauteng, ideaal vir werkende pendelaars: 'n tuiste weg van die huis.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die eenheid beskik oor 'n oopplan volledig toegeruste kombuisie; insluitend 'n lugbraaier, mikrogolf, ketel, yskassie, eetgerei en breekware. 'n Viersitplek-eetkamertafel is op die patio en is perfek vir etes of as 'n ekstra werkspasie. Die sitarea is ook op die omheinde patio. Daar is 'n TV in die slaapkamer met Netflix en beperkte DStv-kanale. Gratis Wi-Fi-fasiliteite met Super Vinnige Veselspoed (400 Mbps). Ons het sonkrag so geen kraguitstappies nie!
Ontspan op die ruim onderdakstoep met buitesitplek, ideaal vir skemerkelkies of om na werk te ontspan.
Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.
Ons respekteer jou privaatheid en sal jou sien wanneer jy inklok en wanneer jy jou sleutels los. Die eenheid word nie daagliks gediens nie - maar ons doen Maandae en Donderdae vinnig skoon.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Indaba-weg 44, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
Sien meer verblyf in Lynnwood Glen Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Indaba-weg 44, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang