Indabushe Eco Lodge
Beskrywing
Die dome-tent het slaapplek vir 2 gaste, 2 enkelbeddens en 'n bedkassie. Daar is ablusiegeriewe wat toilette en stortgeriewe het. Gaste het ook toegang tot 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Huisreëls
Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eko-tente het slaapplek vir 4 gaste op enkelbeddens. Elke tent het 'n kombuisie met 'n yskassie, eetgerei en basiese kookgerei. Die badkamer het slegs 'n stort. Daar is ablusiegeriewe 50 m van die tente af. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is 'n selfsorglodge wat uit 4 slaapkamers bestaan. Elke slaapkamer bied slaapplek aan 3 gaste en het 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Al 4 slaapkamers kan saam bespreek word. Dié lodge het 'n dek en 'n uitsig oor die stroompie. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Jumbo 2 het slaapplek vir 6 gaste op enkelbeddens. Die tent het 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Die tent het braaigeriewe buite, reg voor die tent. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
6 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is geskik vir 3 gaste en het 3 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het. Ander geriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en 'n privaat ingang in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is geskik vir 4 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en 'n privaat ingang in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en 'n privaat ingang in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Seep
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en 'n privaat ingang in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Jumbo 1 bied slaapplek aan 8 gaste op enkelbeddens. Die tent het 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Die tent het braaigeriewe buite, reg voor die tent. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
6 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorgkothuis bied 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis- en eetarea met 'n rivier-uitsig. Dit is stil en naby die swembad en kinderspeelarea. Een kamer het 'n dubbelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die eetarea het 'n enkelslaapbank vir 1 persoon. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met eetgerei, 'n yskas en dubbelplaat-gasstoof toegerus. Daar is ook 'n buitebraai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die meeste kamppleke het staanplek onder skadu-bome, maar daar is 'n paar plekke met baie min of geen skadu. Slegs 1 tent of karavaan en 'n maksimum van 6 gaste word op elke staanplek toegelaat. Al die staanplekke het kragproppe 20 m van hul staanplek af. Gaste het toegang tot ablusie-geriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Diens op aanvraag
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 168 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Indabushe Eco Lodge, R539, Schoemanskloof, 1331, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang