Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Indabushe Eco Lodge

  • Kapasiteit: 159 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Indabushe Eco Lodge, R539, Schoemanskloof, 1331, Mpumalanga
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Indabushe Eco Lodge bied verblyf in Schoemanskloof, gerieflik naby O.R. Thambo Internasionale Lughawe vir diegene wat na Johannesburg, die Krugerwildtuin of Mosambiek op pad is.

Indabushe bied verskillende verblyfsopsies: daar is kamers in die lodge, verblyf in eko-tente, asook kampeerplek en staanplek vir karavane. Akkommodasie in die lodge bestaan uit en suite-slaapkamers. Die eko-tente is weer ingerig met enkel of driekwartbeddens en gaste kan gebruik maak van die ablusiegeriewe.

Die lodge spog ook met 'n verskeidenheid aktiwiteite soos roetes vir vierwielmotorfietse en bergfietse, voëlkyk, voetslaanpaaie en swem in. Daar is ook 'n oefenbof en 'n konferensie- n trou-venue. Gaste kan 'n romantiese vakansie of 'n gesinsnaweek geniet, of 'n konferensie bywoon.

Aangesien ons in 'n malariavrye gebied is, kan gaste met gemoedsrus nabygeleë besienswaardighede soos die Sudwala-grotte, Waterval-Boven, Sabie, Pelgrimsrus en natuurlik ook die Krugerwildtuin wat net 120 km weg is, besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Christine K
Gesin met klein kinders
5.0
Indabushe is an amazing place to visit, home away from home! Thank you to the website for a lovely experience, working with you was a b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Jean M
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker, mooi en baie rustig. Ons het baie lekker gebly, almal is baie vriendelik. Net jammer ons het geen water gehad vanaf die Saterdagaand nie en ko...
Sien meer
Aug 2024
Nicole B
Gesin met klein kinders
5.0
Very relaxing. We enjoyed our stay very much, surrounded by nature, a perfect quick getaway.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Louise C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig! Rustige plek in die natuur. Gerieflik naby geleë aan die besige pad oppad Wildtuin toe!
Mei 2024
Elscke V
Gesin met klein kinders
4.8
Rus, pret en mooi. Wat 'n wonderlike, voor nuwe-werksjaar begin naweek met ons 2 klein kindertjies - ons het so lekker gerus en geswem en die natuur g...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Wessel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Indabushe Eco Lodge, R539, Schoemanskloof, 1331, Mpumalanga
  • Gaste dink Indabushe Eco Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Schoemanskloof Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 159 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Indabushe Eco Lodge, R539, Schoemanskloof, 1331, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA968a6c778a9a3ef697011d9980cd1a567d36244f124a38ba631075ce3de3dc7cfc121e1edfc27226168619ba48ebb6e51a1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 4) 83 5 1 5 Indabushe Eco Lodge R539 1331 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.439491753046 30.450940806548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang