Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Indalu Game Reserve

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Driecus L
1 nag
5.0
Okt 2023

Pragtig, baie rustig in mooi natuurskoon met kalmerende atmosfeer en vriendelike personeel. Gerhard was besonders vriendelik, baie hulpvaardig en het uit sy pad gegaan om my verblyf onvergeetlik te maak - uitstekende diens! Net die plek om te ontspan, die diere en natuurskoon te geniet en te vergeet van buitewêreld. Sal beslis plan maak om Indalu weer te besoek – volgende keer net 'n dag of wat langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2016

Fantasties gereël, wonderlik uitgevoer! Die verblyf is wonderlik goed. Dit is 2 huisies langs mekaar, en so 10 m daarvan af is 'n gesamentlike kombuis met 'n braai-lapa, met 'n uitsig oor die rivier. Die diere het in die oggend tussen ons huisies rondgeloop, en die olifant-ervaring is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Indalu Game Reserve
Baie dankie vir jou 5-ster evaluering ons waardeer dit opreg en vertrou ons sien julle weer op Indalu!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 231, , Roodebloem, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b0cb2d298c567d1ed4d0857cdc01813579787f4703fa65f34a998536af5ee4ec747da087b653d7635b6437ca1d6ff71c3cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Farm 231 Portion 6 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.179689 21.805073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang