Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Indalu Game Reserve

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 231, , Roodebloem, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Indalu Game Reserve bied smaakvol versierde selfsorg-chalets wat op die oewer van 'n rivier geleë is, omring deur ongerepte bergwildernis en is 30 kilometer vanaf Mosselbaai geleë. Perfek vir gaste wat op soek is na rustigheid, met 'n opsie om wildbesigtiging op die perseel te ervaar.

Verblyf by Indalu Wildreservaat bestaan uit 2 chalets wat volledig gemeubileer is vir jou gerief. Die slaapkamers in die chalets is toegerus met óf 2 enkelbeddens óf 'n koningingrootte-bed, met een badkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het. Elke chalet is ook goed toegerus vir selfsorg en bied óf rivier- óf tuin-uitsigte.

Die eiendom het ook 'n sentrale kombuis en 'n lapa-area, met braai- en wasgoedgeriewe om van gebruik te maak, en die rivier is geskik vir swem op somersdae. Indalu Wildreservaat bied gaste ook aangename begeleide staptogte met mak olifante, asook wildritte waar agt verskillende boksoorte gesien kan word. Die reservaat is 20 - 30 kilometer van Mosselbaai se Suidkus in die Tuinroete.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Farm 231, , Roodebloem, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Indalu Game Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 231, , Roodebloem, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b0cb2d298c567d1ed4d0857cdc01813579787f4703fa65f34a998536af5ee4ec747da087b653d7635b6437ca1d6ff71c3cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Farm 231 Portion 6 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.179689 21.805073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang