Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Indawo Estate

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Indawo Estate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Indawo Estate
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Michelle B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Bestuur is baie vriendelik en behulpsaam, plek is netjies, ligging goed. Net nie veel om te doen behalwe jag nie.

Sal aanbeveel vir jag.

Deon R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon R

Great plek.

Gasvry. Waarde vir geld. Skoon. Netjies. Gerieflik.

Ine V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ine V

Ons het baie lekker in die wittebroodsuite gebly.

Skoon. Vriendelik. Veilig. Jacuzzi in die kamer. Kos was hemels en na die kamer toe gebring. Ons het elke oomblik geniet.

Quintin G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin G

Halfpad-stop tussen Potchefstroom en Sodwanabaai.

Baie goeie opsie vir 'n halfpad-stop see toe!

Andre D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Beste rus wat ek in 'n lang tyd gehad het.

Die mense is baie vriendelik en maak dit vir seker die moeite werd en doen ekstra moeite om seker te maak jou tyd is gemaklik en rustig.

Sakhile Z - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sakhile Z

It was nice visiting Indawo.

We enjoyed our time off the town noise, not to mention the viewing of the wild animals that are kept on the farm, and we also went for shooting at the shooting range on the farm.

Siyabonga M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siyabonga M

It was amazing, the food was really nice, people are kind and friendly the service is great and there are live animals.

We came to Indawo for Valentines and I have to say this was our best Valentines weekend. We arrived and felt safe, the staff is kind and the room we got was wooden everywhere it looked like paradise. Me and my partner enjoyed the fact of them making us feel important by setting a table for 2 and that was one of my highlights. We actually got lost and the manager from Indawo assisted us, all thanks to her we arrived safely. We would like to say thanks for making our weekend away the best.

Indawo Estate se terugvoer

Thank you so much. We so happy that you enjoyed your stay with us and we hope that we will see you soon again.

Indawo Estate
Holger M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Holger M

Rustig, goeie versorging.

Dalk 'n bietjie te naby aan die hoofpad-N2, maar gelukkig nie direk langs die pad nie.

Delene V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Delene V

Akkommodasie was gerieflik en skoon.

Vriendelike diens. Rustige atmosfeer.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 70 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witpunt-plaas 267, Piet Retief-weg, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwNjk5NzdlLTJhMDEtNGI5NC1iNzU0LTgyYWQ4MTlkMTgzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Witpunt Farm 267 N2 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.594428528383 30.114891781121

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang