Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Indigo Blue Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bassonlaan 2, Langebaan, 7708, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 950 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Indigo Blue Beach House is 'n selfsorgvakansiehuis met strandmeer-uitsigte in Langebaan, Wes-Kaap. Hierdie huis is die ideale verblyf vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek weg van die stad, maar steeds naby verskeie geriewe is.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Die derde slaapkamer is ingerig met 3 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, die eerste badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne, badhanddoeke en strandhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis, 'n eetkamer, 2 leefvertrekke en 'n dekarea. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 5-plaat gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Skoonmaakbenodigdhede en toerusting word voorsien. Die eetkamer is ingerig met 'n groot etenstafel en het glasdeure wat oopmaak na die houtdek wat met buitemeubels en 'n buitestort ingerig is. In hierdie eenheid is daar 2 leefvertrekke, die voorste sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke, 'n boekrak, bordspeletjies, en daar is 'n deur wat oopmaak na 'n skaduryke houtdek wat oor die water uitkyk. Die agterste sitkamer maak oop na 'n onderdak binnehof met braaigeriewe en 'n eetarea. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en direkte strandmeertoegang met kajakke, roeispane en dryfbaadjies. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en doendinge.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Marie-louise
Kellett

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Bassonlaan 2, Langebaan, 7708, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 950
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 950
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bassonlaan 2, Langebaan, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b8abe94914e2de829ac028d543fac5a7bc3f067d7fbca77ab3f0811aa69ce2f9563dfbbda95907a7181c2dc61102f04d74c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 950 per nag, vir 8 mense 2 Basson Lane Langebaan 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.10239 18.0318616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang