Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Indigo Moon

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.7
Veiligheid
4.2
Lynette B
1 nag
4.4
Feb 2020

Aangenaam. Kamer was baie mooi, netjies en gerieflik. Die volgende kon beter wees: Ek het nie geweet ek moet iemand bel om my 2 uur te ontvang nie. Als was toegesluit. Het buite gewag en later gebel en toe moes die dame van haar huis af ry om vir my oop te maak. Dit was koud en nie lekker om te wag. Daar was beurtkrag die aand van agtuur af. Hulle het kerse in die kamer, maar niks om dit mee aan te steek nie. Daar was niemand op die perseel wat ek kon vra om te help nie. Ek wou nie die vroutjie weer bel om in die donkerte vir my vuurhoutjies te bring nie. Ek het darem my eie flitsie by my gehad, maar dit sou makliker gewees het as hulle voorsiening gemaak het vir kerslig of alternatiewe reëlings. Ontbyt was heerlik, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2020

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Angela C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Feb 2019

Plesierig, skoon en netjiese verblyf. Gerieflik geleë in Lichtenburg vir enigeen wat in die dorp wil bly vir besigheid, sport of algemene redes. Was nie moeilik om te kry nie, daar is genoeg bordjies, and ons is verwelkom met vriendelike diens. Ons het gevra of ons mag braai en dit was toe vir ons opgestel, wat meer was as wat ons verwag het. Ons sal maklik weer daar bly. Dankie vir die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Phamy V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Bevredigend en veilig. 'n Baie rustige en veilige plekkie. Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan D
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jan 2018

Die ontvangs was voortreflik en die kamer was baie netjies en alles wat nodig is om lekker te slaap is op plek. Alles waarvoor ons betaal het en voor gevra het was op plek. So geen probleem en sal beslis weer daar wil kom oornag en sal Indigo Moon beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anton E
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mrt 2018

Gemaklik. Was lekker gemaklik om vining 1 aand oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2018

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Henriette D
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2018

Lekker geslaap maar nie R1800 werd vir die kamer nie. Nie die prys van R1800 werd nie. Maar lekker geslaap.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ann Z
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Sep 2018

Extremely disappointed. Paid for a luxury room but given a budget room. No hairdryer, no table on one side of the bed. No opening windows in the room. It wasn’t made clear that breakfast was not included and was told that it would cost us R120 per person. The tray supper was way overpriced. The bed was comfortable and clean, but altogether this was a disappointing experience. Would not recommend the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Tarina
Indigo Moon
Good day Ann Thank you for your review. Regarding your room type, you booked and paid for a budget room. These rooms are budget therefore it is furnished with the minimum. It has a sliding door for fresh air and a extractor fan in the bathroom. Breakfast is not included as stated on the website. It must be booked and paid for separately. We will look into our dinner rate. Sorry for any inconvenience we may have caused you. We wouldn't have any guest leaving here unhappy. Kind Regards

Boet V
1 nag
1.8
Aug 2018

Swak geleë, onopgeleide ontvangspersoon, warm water in oggend nie gewaarborg nie, lae gehalte meubels, swak beligting. 'n Uiters teleurstellende ervaring! Die akkommodasie is nie die helfte werd van wat ek betaal het nie en nogal met winterafslag.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Tarina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1A Daniell, Greeff 68, Lichtenburg, 2740, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9hLlBvzMI0RaRNpvNN9nqdXGmfm1apN8Feg4gnzqoduwftExB1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 21 5 1 4 1A Daniell 68 Greeff 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.154710884903 26.166316866875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang