Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Indigo Moon

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Tarina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 21 resensies vir Indigo Moon
Netheid
4.2/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.3/5
Lynette B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette B

Aangenaam.

Kamer was baie mooi, netjies en gerieflik. Die volgende kon beter wees: Ek het nie geweet ek moet iemand bel om my 2 uur te ontvang nie. Als was toegesluit. Het buite gewag en later gebel en toe moes die dame van haar huis af ry om vir my oop te maak. Dit was koud en nie lekker om te wag. Daar was beurtkrag die aand van agtuur af. Hulle het kerse in die kamer, maar niks om dit mee aan te steek nie. Daar was niemand op die perseel wat ek kon vra om te help nie. Ek wou nie die vroutjie weer bel om in die donkerte vir my vuurhoutjies te bring nie. Ek het darem my eie flitsie by my gehad, maar dit sou makliker gewees het as hulle voorsiening gemaak het vir kerslig of alternatiewe reëlings. Ontbyt was heerlik, baie dankie.

Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Angela C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angela C

Pleasant, clean, and safe stay.

Situated conveniently in Lichtenburg for anyone needing to stay in the town for business or sport, or general travel. Was not difficult to find, well sign boarded, and we were met with very friendly service. Requested permission to braai, and this was set up for us, which was more than we expected. We would easily stay there again. Thank you for our stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Plesierig, skoon en netjiese verblyf.

Gerieflik geleë in Lichtenburg vir enigeen wat in die dorp wil bly vir besigheid, sport of algemene redes. Was nie moeilik om te kry nie, daar is genoeg bordjies, and ons is verwelkom met vriendelike diens. Ons het gevra of ons mag braai en dit was toe vir ons opgestel, wat meer was as wat ons verwag het. Ons sal maklik weer daar bly. Dankie vir die verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Phamy V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phamy V

Bevredigend en veilig.

'n Baie rustige en veilige plekkie. Het dit baie geniet.

Adriaan D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan D

Die ontvangs was voortreflik en die kamer was baie netjies en alles wat nodig is om lekker te slaap is op plek.

Alles waarvoor ons betaal het en voor gevra het was op plek. So geen probleem en sal beslis weer daar wil kom oornag en sal Indigo Moon beslis aanbeveel.

Anton E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton E

Gemaklik.

Was lekker gemaklik om vining 1 aand oor te slaap.

Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Henriette D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Henriette D

Lekker geslaap maar nie R1800 werd vir die kamer nie.

Nie die prys van R1800 werd nie. Maar lekker geslaap.

Ann Z - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Ann Z

Extremely disappointed.

Paid for a luxury room but given a budget room. No hairdryer, no table on one side of the bed. No opening windows in the room. It wasn’t made clear that breakfast was not included and was told that it would cost us R120 per person. The tray supper was way overpriced. The bed was comfortable and clean, but altogether this was a disappointing experience. Would not recommend the place.

Indigo Moon se terugvoer

Good day Ann

Thank you for your review. Regarding your room type, you booked and paid for a budget room. These rooms are budget therefore it is furnished with the minimum. It has a sliding door for fresh air and a extractor fan in the bathroom.
Breakfast is not included as stated on the website. It must be booked and paid for separately.
We will look into our dinner rate.
Sorry for any inconvenience we may have caused you. We wouldn't have any guest leaving here unhappy.

Kind Regards

Indigo Moon
Boet V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Boet V

Swak geleë, onopgeleide ontvangspersoon, warm water in oggend nie gewaarborg nie, lae gehalte meubels, swak beligting.

'n Uiters teleurstellende ervaring! Die akkommodasie is nie die helfte werd van wat ek betaal het nie en nogal met winterafslag.

Adrienne T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrienne T

Pragtige plek. Diens puik.

Sal dit aanbeveel vir toekomstige reisigers.

Nikus D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nikus D

Al was dit 'n budget kamer kon verfwerk netjieser gedoen wees.

Verder was kamer 7 in goeie toestand. Budget beteken nie afskeep nie, dit bevat of minder toebehore of minder modern. Heel tevrede met verblyf.

Elizabeth D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elizabeth D

Sentraal geleë en netjies.

Sentraal geleë verblyf teen 'n redelike prys. Kamer netjies en gerieflik vir iemand wat net 'n kort rukkie wil oorbly.

Kobus P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P

Gemaklik.

Baie skoon, alles wat mens nodig het na 'n lang dag op die pad.

Shakeera M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Shakeera M

Beautiful place.

Water was cold the room was freezing and the TV wasn't connected for some reason. But it is well located close to shops. But they could also do better with the reception staff. They did however change us to a better room.

Liezl E - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Liezl E

Netjies, maar geen vensters in die plek nie.

Dis baie netjies, maar daar is geen vensters in G7 nie. Ons moes met die deur oop slaap die hele nag.

Indigo Moon se terugvoer

Goeie dag Liezl.
Dankie vir jou terugvoering aangaande jou verblyf hier by ons. Die budget kamertjies het ongelukkig net die extractor fans in die badkamers en 'n staan waaiers in die kamers. Dit is ook maar hoekom dit goedkoper is as die standaard kamers.
Ons vra groot om verskoning as jou verblyf nie na wense was nie. Jammer vir enige ongerief.
Vriendelike Groete.
Indigo Moon Gastehuis

Indigo Moon
Gerrie C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie C

Lekker.

Goeie ontvangs en kliëntediens.

Nadine V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Nadine V

Disappointing! Wouldn't recommend.

The rooms were tiny and had no windows. Extremely hot and only a small manual fan. Sliding door had no security, so couldn't sleep with it open. Worst of all was that there was only boiling water coming out of cold and hot taps on the first night. The next morning it was back to normal. I wouldn't recommend these rooms to anyone. The pictures on the website for these rooms are very deceiving. I think you should also mention that there is no air conditioning. (Rooms 6 & 7.)

Indigo Moon se terugvoer

Good day Nadine.

Hope all is well.

We do apologize for any inconvenience we have caused during your stay here at our Guesthouse. Regarding the water...with the water restrictions in our town it do happen sometimes, we do apologize. The pictures loaded on our website are for our Standard Rooms. The rooms are called Budget because of the size and it's fitted with the minimum. That's why the rate is so low. If you had let us know there and then that you were unhappy we would have gladly assist you with one of our standard rooms but at a different rate.

Hope you will find our apology in order.

Thank you

Kind Regards

Indigo Moon
Anri V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anri V

Skoon.

Ons het baie lekker gekuier en gerieflik gebly.

Amanda G - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda G

Dit was 'n baie aangename verblyf en waarde vir jou geld.

Die geriewe was skoon en netjies. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Al wat gepla het, was die stort wat water op die badkamervloer gelek het. Verder was alles eersteklas.

Pieter C - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter C

Pragtige kamer met mooi uitsig oor die meer.

Daar was geen warm water in kamer nie. Ons kon nie die verhitting van die lugversorging aan die gang kry nie (0ºC buite!). Ons het ontbyt geëet by 'n ander huis om die hoek. Die baie vriendelike eienaar verdien om sukses te hê.

Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1A Daniell, Greeff 68, Lichtenburg, 2740, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9hLlBvzMI0RaRNpvNN9nqdXGmfm1apN8Feg4gnzqoduwftExB1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 21 5 1 4 1A Daniell 68 Greeff 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.154710884903 26.166316866875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang