Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Indigo Self Catering

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Febe K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

We enjoyed our stay. We appreciated the ice our host gave us, as it was a hot day. We had a comfortable stay. The room had everything we needed for a one-night stay. It was nice to have an aircon in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marthinus
Indigo Self Catering
Hi Febe. It was a pleasure to meet you and I hope we will be part of your good memories. Thanks for the good review. Regards Marthinus and Liesbeth

Steven B
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Okt 2024

Lekker geslaap, maar vêr van hoofpad by Mariental. Warm water was 'n probleem.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Leon H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Gemaklik, skoon, vriendelike gasheer. Gemaklike kamer met skoon en-suite, warm water altyd beskikbaar. 'n Goed ingerigte eenheid, maar vriendelike gasheer, meer as gewillig om te help met wat ons nog benodig, onderdak- parkering van straat af, lugversorger het ons warm gehou deur die koue nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthinus
Indigo Self Catering
Baie dankie Leon. Dit was 'n groot voorreg om julle te leer ken en hier te kon ontvang. Baie dankie ook vir julle baie positiewe resensie. Julle is altyd welkom hier. Ek hoop julle reis voorspoedig verder en geniet die res van julle toer. Marthinus

Marthinus (grizzly) P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Uitstekend. Oase in dorre Kalahari. Baie dankie Marthinus. Dit was die moeite werd om op Stampriet te oornag. Jou gasvryheid het dit net nog lekkerder gemaak. Wie sou so lekker plekkie in Stampriet verwag. Voorwaar voortreflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthinus
Indigo Self Catering
Beste Marthinus, Baie dankie vir die mooi kommentaar. Ek waardeer dit. Julle is wonderlike mense en wat 'n voorreg om nog naamgenote ook te wees. Dit was voorwaar 'n voorreg om julle hier te kon ontvang en te leer ken. Ek hoop ons sien julle gou weer. Groete en mooi loop, Marthinus

Wendy L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Rustig aangenaam. Rustig vreedsaam gasvry! Aangenaam verras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthinus
Indigo Self Catering
Beste Wendy, Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg. Dit was baie lekker om julle hier te ontvang en te leer ken. Mag die Here julle seën. Groete, Marthinus en Liesbeth

Ian J
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2019

Friendly host, awesome stay. Great stay. Very nice rooms, friendly host. Easily recommendable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthinus
Indigo Self Catering
Thank you very much for your review. You are very kind and a pleasure to accommodate.

Keren V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2019

Baie netjies en het alles wat ‘n mens nodig het. Marthinus het ons baie vriendelik ontvang. Baie goeie waarde vir geld. Ek sal dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthinus
Indigo Self Catering
Middag Keren. Baie dankie vir die goeie kommentaar. Ek waardeer dit. Dit is altyd lekker om maklike en tevrede gaste te hê.

Karin R
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jul 2019

Goeie oornag verblyf. Dankie Martinus vir julle gasvryheid. Ons het heerlik geslaap en die kamers was goed toegerus. Sommer lekker gewees by julle.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anita M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Des 2019

Swak. Geen ontvangs by gastehuis. Sleutels was nie beskikbaar vir bespreekte kamer nie. Geen warm water. WiFi werk nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Stephan V
1 nag
5.0
Mei 2018

Lekker private opset in 'n rustige omgewing. Marthinus die gasheer is ongelooflik vriendelik en behulpsaam en het alle navrae met baie moeite beantwoord. Dit het vir ons gevoel of ons by ons eie huis oorgebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Marthinus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 19, Stampriet, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhMDdkMGIzLTkxNzYtNGY2NS05N2MyLTdjMTU5ZjMwNjI5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Erf 19 Stampriet 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.347082 18.408635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345