Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Induku

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sandra N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Veilig en baie goed ingerigte huis. Ons het heerlik gebly, alles is net soos in die beskrywing. Kan Induku aanbeveel. Ons verblyf was gedurende die week. Ek het in die kamer met private badkamer geslaap en die trein en toeter maak mens soggens baie vroeg wakker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Goed toegeruste huis. Ons verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marine H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Heerlike, gerieflike verblyf naby alles! Heerlik gebly! Uitstekende ligging en gerieflike huis met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekka, gerieflik gelee en sommer net awesome. Baie lekker gebly. Gasvrou was besonder hulpvaardig. Baie meer as net goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Baie geniet. Sal graag 'n volgende keer daar wil bly, maar net vir langer. Heerlik. Blyplek is netjies en goed toegerus. Plaas is pragtig, veral by die rivier. Eienaars is baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linus S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Kan ons asb weer daar bly! Ligging is fantasieties! Net buite Stellenbosch maar rustige plaas omgewing. Baie goed toegerus en netjies. Heerlik om op die plaas te gaan stap - veral na die dam toe. Lugversorging bonus. Super vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Pragtige verblyf in rustige omgewing - uitstekende waarde vir geld. Induku het alles en meer gebied as wat ons verwag het. Goeie kommunikasie en baie praktiese toegangsbeheer. Uitstekende sekuriteit (alarmstelsel, veiligheidsheining/hek en sterk beligting rondom huis). Pragtig gemeubileerde/gestileerde huis met al die luuksedes van 'n eie huis (volle DSTV, lugversorging, WiFi, wasmasjien) met heerlike rustige stoepie en buitebraai area. Na vele Stellenbosch verblyfopsies oor die laaste 2 jaar, is Induku definitief ons eerste keuse vir toekomstige Stellenbosch besoeke. Komplimente aan die gasvrou vir uiters professionele diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carrie
Induku
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer!

Sandra R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Highly recommended! Cannot complain about a thing. Perfect stay. Loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans Jacobus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Netjies, gerieflik en ontspanne. Baie dankie, Induku was baie mooi en netjies en ons het ons verblyf daar baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nataly H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Heerlik gebly tussen die wingerde in 'n wonderlike privaat huis. Pragtige landelike atmosfeer minder as 10 minute van Stellenbosch middestad. Gerieflike, ten volle toegeruste 3-slaapkamerhuis, lekker privaat en kwaliteit beddegoed. Heerlik geslaap en gebraai. Sal nerens anders bly nie, net by Induku.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedvertrouw Plaas, R310, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgbV32Ud5OA23RUP95Z7fdq5FJVH8eeEf07ASLcGvL1K16jmJAE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 6 mense 24 5 1 5 Goedvertrouw Farm R310 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.954559453407 18.814940300928

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang