Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Induku

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Corrie H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Goed toegeruste huis. Ons verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marine H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Heerlike, gerieflike verblyf naby alles! Heerlik gebly! Uitstekende ligging en gerieflike huis met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekka, gerieflik gelee en sommer net awesome. Baie lekker gebly. Gasvrou was besonder hulpvaardig. Baie meer as net goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Baie geniet. Sal graag 'n volgende keer daar wil bly, maar net vir langer. Heerlik. Blyplek is netjies en goed toegerus. Plaas is pragtig, veral by die rivier. Eienaars is baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linus S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Kan ons asb weer daar bly! Ligging is fantasieties! Net buite Stellenbosch maar rustige plaas omgewing. Baie goed toegerus en netjies. Heerlik om op die plaas te gaan stap - veral na die dam toe. Lugversorging bonus. Super vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Pragtige verblyf in rustige omgewing - uitstekende waarde vir geld. Induku het alles en meer gebied as wat ons verwag het. Goeie kommunikasie en baie praktiese toegangsbeheer. Uitstekende sekuriteit (alarmstelsel, veiligheidsheining/hek en sterk beligting rondom huis). Pragtig gemeubileerde/gestileerde huis met al die luuksedes van 'n eie huis (volle DSTV, lugversorging, WiFi, wasmasjien) met heerlike rustige stoepie en buitebraai area. Na vele Stellenbosch verblyfopsies oor die laaste 2 jaar, is Induku definitief ons eerste keuse vir toekomstige Stellenbosch besoeke. Komplimente aan die gasvrou vir uiters professionele diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carrie
Induku
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer!

Sandra R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Highly recommended! Cannot complain about a thing. Perfect stay. Loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Heerlik gebly tussen die wingerde in 'n wonderlike privaat huis. Pragtige landelike atmosfeer minder as 10 minute van Stellenbosch middestad. Gerieflike, ten volle toegeruste 3-slaapkamerhuis, lekker privaat en kwaliteit beddegoed. Heerlik geslaap en gebraai. Sal nerens anders bly nie, net by Induku.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Antoinette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Pragtige plaas, rustige en veilige verblyf. Plekkie is mooi skoon en alles wat mens mag nodig kry, is beskikbaar. Die plaas is pragtig en dis heerlik rustig. Met die sonkrag saam weet jy nie eens van loadshedding nie. Lekker naby aan Stellenbosch om gou by die winkels uit te kom indien nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Gerieflike verblyf met 'n perfekte ligging. Ons het heerlik gebly by Induku. Carrie het ons in elke opsig tegemoet gekom. Alle nodige inligting aan ons verskaf, ons kon nie vir beter vra nie. Dit was maklik en vinnig om in te boek en die plek was skoon en netjies en baie gerieflik. Die ligging, tussen die wingerde naby Stellenbosch, maar ook stil en rustig, is perfek. Dis 'n goeie basis om die omgewing vanaf te verken, naby verskillende wynlandgoedere en nie ver van die dorp af met sy verskillende restaurante nie. Ek kan die plek met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carrie
Induku
Vreeslik baie dankie vir die mooi woorde Talita. Dit was heerlik om julle te ontmoet. As julle weer kom kuier het ons heeltyd krag!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedvertrouw Plaas, R310, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgbV32Ud5OA23RUP95Z7fdq5FJVH8eeEf07ASLcGvL1K16jmJAE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 6 mense 22 5 1 5 Goedvertrouw Farm R310 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.954559453407 18.814940300928

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang