Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Induku

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedvertrouw Plaas, R310, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Induku is 'n selfsorgvakansiehuis op 'n werkende plaas 5 km vanaf Stellenbosch se middestad. Hierdie volledig gemeubileerde plaashuis het slaapplek vir tot 6 mense.

Dié huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en beskik oor 'n en suite-badkamer, terwyl die tweede en derde die tweede badkamer deel. Elke slaapkamer is toegerus met 2, 3-kwartgrootte beddens. Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en 'n wasmasjien.

Die leefarea met lugversorging het 'n etenstafel met sitplek en die sitkamer het 'n TV met volledige DStv. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area. Die huis word omring deur 'n elektriese heining met 'n elektriese hek, dit het diefwering op die vensters, Trellidoor-hekke op die deure en 'n alarmstelsel.

Die plaas, Goedvertrouw, produseer druiwe vir die wynbedryf asook satsumas, suurlemoene en pere vir uitvoer. Gaste kan lang staptogte op die plaas neem of die omliggende wynplase, restaurante en ander besienswaardighede in die Kaapse Wynlande vanaf Induku besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Induku
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Goedvertrouw Plaas, R310, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Induku het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedvertrouw Plaas, R310, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgbV32Ud5OA23RUP95Z7fdq5FJVH8eeEf07ASLcGvL1K16jmJAE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 6 mense 22 5 1 5 Goedvertrouw Farm R310 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.954559453407 18.814940300928

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang