Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Induku

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedvertrouw Plaas, R310, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Induku is 'n selfsorg-vakansiehuis op 'n plaas 5 km vanaf Stellenbosch-sentraal. Dié plaashuis is ten volle gemeubileer en bied slaapplek aan 6 gaste.

Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en beskik oor 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde kamer deel 'n badkamer. Elke kamer het 2 driekwartbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en wasmasjien.

Die leefarea het lugversorging en beskik oor 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV en DStv. Dié vertrek lei na 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe. Die huis is met 'n elektriese draad omhein en daar is 'n elektriese hek, diefwering voor die vensters, Trellidoor-hekke voor die deure en 'n alarmstelsel.

Die plaas, Goedvertrouw, produseer druiwe vir die wyn-industrie, asook satsumas, suurlemoene en pere vir uitvoer. Gaste kan lang ente op die plaas gaan stap of omliggende wynplase, restaurante en ander besienswaardighede in die Kaapse Wynlande besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Corrie H
Gesin met tieners
5.0
Goed toegeruste huis. Ons verblyf was uitstekend.
Jul 2024
Marine H
Gesin met tieners
5.0
Heerlike, gerieflike verblyf naby alles! Heerlik gebly! Uitstekende ligging en gerieflike huis met alles wat ons nodig gehad het.
Jul 2024
Herman S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekka, gerieflik gelee en sommer net awesome. Baie lekker gebly. Gasvrou was besonder hulpvaardig. Baie meer as net goeie waarde vir geld.
Apr 2024
Debbie B
Saam met vriende
5.0
Baie geniet. Sal graag 'n volgende keer daar wil bly, maar net vir langer. Heerlik. Blyplek is netjies en goed toegerus. Plaas is pragtig, veral by di...
Sien meer
Feb 2024
Linus S
Gesin met tieners
5.0
Kan ons asb weer daar bly! Ligging is fantasieties! Net buite Stellenbosch maar rustige plaas omgewing. Baie goed toegerus en netjies. Heerlik om op d...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Goedvertrouw Plaas, R310, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Induku het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedvertrouw Plaas, R310, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgbV32Ud5OA23RUP95Z7fdq5FJVH8eeEf07ASLcGvL1K16jmJAE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 6 mense 22 5 1 5 Goedvertrouw Farm R310 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.954559453407 18.814940300928

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang