Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Indwe Farm Stay

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oldeani-plaas, Viljoens Pos-pad, Bloodriver, 3629, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Indwe Farm Stay bied 'n selfsorgkothuis op 'n werkende plaas in die historiese Bloedrivier-omgewing. Gaste kan die gasvryheid van die boere ervaar, die oulikste kuikens vashou, kalfies sien, visvang, voetslaan, bergfietsry, 'n romantiese piekniek geniet, langs die dam braai of gaan kajakvaar.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, 'n kombuis en eetarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens met elektriese komberse en die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 3 gaste. Daar is 'n lekker buite-area met 'n kaggel, 'n etenstafel met stoele en braaigeriewe.

Die glanskamp het 'n afgeslote slaaparea met 'n koningingrootte-bed met 'n elektriese kombers, bedlampies, linne en daar word handdoeke voorsien. Die kombuis is apart en het krag wat die yskassie, tweeplaatstofie en ketel dryf. Daar is ook potte, panne, eetgerei en breekware. Die voorstoep het 'n houttafel en stoele. Hierdie eenhede bied toegang tot ablusiegeriewe wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het.

Die kampeerplekke bied rus en stilte en het ook ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die plaas grens aan die wêreldbekende Bloedriviervlei wat een van die grootste binnelandse vleiland in die land is. Daar woon meer as 150 voëlspesies en trekvoëls bly in die winter daar. Dis ook 'n belangrike plek vir die bedreigde bloukraanvoël en mahem.

Dié deel van KwaZulu-Natal se Middellande is 'n versameling golwende heuwels op 'n platorand van omtrent 1800 myl bo seespieël. Mpumalanga se Drakensberg is ook op sekere plekke sigbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marie B
Saam met lewensmaat
5.0
Alles-in-een. Vriendelike ontvangs, goed toegeruste en gerieflike tuinwoonstel, braai, pragtige ablusie badkamer, gemaklike beddens en uitstekende lig...
Sien meer
Jun 2024
Sybrandt G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker geslaap in lekker beddens, mooi natuur en skoon area. Dit was baie lekker, 'n lekker plaasgevoel, plaasgeluide wat beter is as bure wat deure k...
Sien meer
Apr 2024
Luella H
Saam met lewensmaat
4.8
Very friendly service, very neat and relaxing. Very comfortable, lovely glamping experience, great for an overnight stay or two.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Wouter V
Saam met lewensmaat
4.8
Door reis. Prachtige plek. Helaas het ons reën gehad, dus kon ons nie volop geniet nie.
Des 2023
Lelanie R
5.0
Wat 'n gul ontvangs. Onbaatsugtige diens.
Mei 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Oldeani-plaas, Viljoens Pos-pad, Bloodriver, 3629, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Indwe Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oldeani-plaas, Viljoens Pos-pad, Bloodriver, 3629, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b1c05c52eb315571827eb9cf0b20d7e29b8ddd56a0c1b55ff887164e5e5f8ccd198fe34950cfc1c53c577eaf99a2d977548?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Oldeani Farm Viljoens Pos Road 3629 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.847296314384 30.542538338762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang