Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Infanta Family Retreat

Selfsorg

Resensies

2.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.0
Ligging
2.5
Waarde vir geld
1.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.5
Adri C
Kort verblyf
2.6
Apr 2024

Basies en nie na wense nie. Ek is nie iemand wat sommer kla nie, maar ek wil graag net die volgende noem. Die aanwysings na die huis is baie swak. Dit is baie beslis nie stapafstand van die strand/rivier nie. Daar is nie 3 badkamers nie tensy jy die buitekamer se toilet inreken (daar was geen water gewees nie). Geen handdoeke is voorsien nie. Daar was ou gebruikte seep in die badkamer. Die kombuiswasbak was vuil en die silikoon rondom was stukkend, vol muf en aangepak. Daar is geen asdrommetjies in die badkamers of slaapkamers nie. Die waterpomp is ongelooflik steurend veral wanneer iemand snags badkamer toe gaan. Die geyser en stoof kan nie saam gebruik word nie en moet afgeskakel word. Trappe na die tweede verdieping is baie gevaarlik en ‘n handreling word baie sterk aanbeveel. Die onderdakparkering was vol hout gepak en ‘n voertuig kan skaars inpas. Daar was speserye, langlewemelk (2 jaar terug verval), kitssop en verskeie voedselitems in die kas. Meeste was verval en items soos souse was reeds oopgemaak. Die foto's is ongelooflik misleidend en skep ‘n verwronge indruk van die huis. Volgens die informasie is dit ‘n baie nuwe aanbieding veral met net een baie kort opinie. Ongelukkig kan ek op hierdie stadium nie ‘n goeie gradering gee of dit met ‘n oop gemoed aanbeveel nie. Verblyf was regtig maar so-so maar dit was lekker om met die hele familie tyd te spandeer. Ek hoop daar word opgraderings gedoen dan sal ons beslis weer kom. Vir wat geadverteer word en die werklikheid is die prys effens belaglik.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Alexa
Infanta Family Retreat
Hi Adri I am devastated that you did not enjoy our place. We are new to renting out our place and are very proud of it. We will take your advice and put bath towels in all the rooms as well as fresh soap in all the bathrooms. More than that, we have adjusted our listing with regards to the number of bathrooms and left off the outside bathroom. As for there not being ashtrays in all the rooms, I really do hope you refrained from smoking inside as requested. Thank you for your input. I hope with the actions taken we can prevent further disappointments. I know my family loves staying there as well as frequent walks down to the sea where we have endless fun and enjoyment. Regards, Alexa

Natalie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Des 2023

Boring. Beautiful but isolated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.6/5

Alexa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Infantapark 33, Kaap Infanta, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cb4b1b479d1d3e8b8fc45080c3a158c99f6fbb3437bf004fb89864ed531341c70a87382c6bdc9c21604f387d66db3a87e6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 2 5 1 3 33 Infanta Park Cape Infanta 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.418568732417 20.848348553793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang