Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Infanta Family Retreat

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Infantapark 33, Kaap Infanta, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Infanta Family Retreat is 'n bekoorlike selfsorghuis wat in die Infanta Park geleë is, en is stapafstand vanaf die strand. Dit is ideaal vir gesinne of groep vriende.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 2 binnenshuise badkamers en 1 buitebadkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelslaapbanke het. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens het. Die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die huis deel 3 badkamers wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 2 yskaste, 'n gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n ruim etenstafel met stoele. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n binnenshuise kaggel gemeubileer is. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die stapeldeure maak oop na die onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area. Daar is 'n ruim grasperk vir kinders om rond te speel. Gaste kry veilige parkeerplek.

Gaste kan verskeie geriewe naby geniet, wat visvang, bergfietsry en voetslaanroetes langs die kus insluit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet met bidet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

2.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.0
Ligging
2.5
Waarde vir geld
1.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.6/5

Alexa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Infantapark 33, Kaap Infanta, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Infantapark 33, Kaap Infanta, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cb4b1b479d1d3e8b8fc45080c3a158c99f6fbb3437bf004fb89864ed531341c70a87382c6bdc9c21604f387d66db3a87e6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 2 5 1 3 33 Infanta Park Cape Infanta 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.418568732417 20.848348553793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang