Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Infinity

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Conrad Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Infinity
Netheid
4.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Ernest D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest D

Lekker rustig.

Perfekte plek vir 'n rustige naweek voor die Comrades. Kinders het hulle self ook so geniet. Die mense was baie gaaf en altyd bereid om te help. Dankie vir 'n lekker naweek wat my familie nie sommer sal vergeet nie.

Infinity se terugvoer

Baie dankie, en julle is altyd welkom.

Infinity
Tanya Kaye P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya Kaye P

Great.

Lovely clean and spacious rooms and living area. Brilliant for kids as we had a fenced off area and access to the swimming pool. Gracious hosts.

Johan K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan K

Onwelkom, nie tegemoetkomend nie.

Ons het glad nie lekker gebly nie. Die beddens is deurgeslaap. Ons ouers het beter geslaap op matrasse op die vloer as op die bed. Die honde was 'n oorlas gewees. Die eerste aand was daar voorsiening gemaak vir ons motorfietse en die bakkie, die tweede aand moes die motorfietse buite slaap want niemand het ons in ag geneem met parkering nie. Met die aankoms was daar niemand om ons te verwelkom nie. Die tuinier het ons probeer help.

Infinity se terugvoer

It is unfortunate that Johan had a bad experience. Johan arrived earlier than expected and well before check-in time; our daughters were expecting the guests, but not so early. I am sorry to hear about the beds. Our beds are only 6 months old and we only buy the best mattresses and beds from Hirsch. First-come, first-served parking is available and there is plenty of space. The property is on a small holding. We have horses, dogs, cats, chickens, and geese. The dogs come with the property. The cottage is fenced off.

Infinity
Vanaf
Vanaf R3 350
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R3 350
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Summerhills-laan D102c, Summerveld, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e0ccab4b487d6272452c9dd96a065476009297ff5e7dbf94b280fa40e02b946a55e729232b08ec9f29bc0a39da4a3ead490?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag, vir 9 mense 3 5 1 5 D102c Summerhills Avenue Summerveld 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.801991041263 30.712188830233

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang