Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Infinity

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
5.0
Ernest D
Kort verblyf
4.8
Jun 2023

Lekker rustig. Perfekte plek vir 'n rustige naweek voor die Comrades. Kinders het hulle self ook so geniet. Die mense was baie gaaf en altyd bereid om te help. Dankie vir 'n lekker naweek wat my familie nie sommer sal vergeet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Conrad
Infinity
Baie dankie, en julle is altyd welkom.

Tanya Kaye P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2023

Great. Lovely clean and spacious rooms and living area. Brilliant for kids as we had a fenced off area and access to the swimming pool. Gracious hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan K
Kort verblyf
3.6
Jan 2024

Onwelkom, nie tegemoetkomend nie. Ons het glad nie lekker gebly nie. Die beddens is deurgeslaap. Ons ouers het beter geslaap op matrasse op die vloer as op die bed. Die honde was 'n oorlas gewees. Die eerste aand was daar voorsiening gemaak vir ons motorfietse en die bakkie, die tweede aand moes die motorfietse buite slaap want niemand het ons in ag geneem met parkering nie. Met die aankoms was daar niemand om ons te verwelkom nie. Die tuinier het ons probeer help.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Conrad
Infinity
It is unfortunate that Johan had a bad experience. Johan arrived earlier than expected and well before check-in time; our daughters were expecting the guests, but not so early. I am sorry to hear about the beds. Our beds are only 6 months old and we only buy the best mattresses and beds from Hirsch. First-come, first-served parking is available and there is plenty of space. The property is on a small holding. We have horses, dogs, cats, chickens, and geese. The dogs come with the property. The cottage is fenced off.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Conrad Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 350
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 3 350
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Summerhills-laan D102c, Summerveld, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e0ccab4b487d6272452c9dd96a065476009297ff5e7dbf94b280fa40e02b946a55e729232b08ec9f29bc0a39da4a3ead490?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag, vir 9 mense 3 5 1 5 D102c Summerhills Avenue Summerveld 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.801991041263 30.712188830233

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang