Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Infinity

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Andreas S
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Good. Very nice stay! We had fun being here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Infinity
Thank you. So glad you enjoyed your stay. Please visit us again soon.

Eldaleen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasties. Alles wat nodig is, is beskikbaar! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig, kalm, sonskyn. So lekker gebly! Dit was heel rustig, die beddegoed is hemels, snoesige plekkie met die lekkerste stort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Goeie herinneringe. Heerlik gebly en gekuier in die Weskus. Goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellen N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Baie gemaklik. Goed geleë, stap maklik straat toe! Als was skoon, netjies en als baie goed in plek vir gaste. Die uiteensetting is uitstekend! Net die stoep buite vertoon groter en is baie smal! Voel ook dat 'n dakkie sal help sou dit reën! Die trappe is baie steil, veral vir ouer gaste en veral met die dra van bagasie!

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paola P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Great. Really enjoyed the space. Neat and clean. Nice bathroom. Bed was very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Infinity
Thank you, Paola. Please visit us again soon!

Elaine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gesellig. Ons het baie lekker gebly, pragtige plekkie, baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Excellent price, neat, great location & has all the basics for a weekend escape. Small but comfortable with all the basics for an inexpensive stay in a beautiful location. (P.S. Check shower drainage/sealing, as it overflowed into the bathroom.)

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Geen kommentaar. Plek was baie skoon en netjies. Enigste probleem is dat daar geen braaigeriewe was vir mense wat lief is om te braai nie. Dit was bietjie van 'n uitdaging om kos voor te berei. As jy lief is om heeltyd uit te eet is dit ideaal, anders nie. Dis die ideale eennagplek. WiFi was bietjie van 'n uitdaging want die sein was baie swak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Morkel B
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Fantastiese veilige blyplek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Infinity
Thank you for staying with us. Please visit us soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoringstraat 17, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc4b153e07ce5dcb81e51dc09f6d0bb233d0bf9d4b53877a42390895bf1f8bd7968adf8a57e3b1309d280ff4f6e396fba91a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 17 Kriedoring Street Bek Bay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.812051292045 17.884022209054

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456