Infinity Apartments LG8
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 63
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Renette V - Sep 2024
Algehele gradering
Ons was verras met die lekker woonstel, aandag aan detail en diens.
Tracey M - Des 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Yolanda J - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige views, netjies en modern.
Charlene F - Apr 2023
Algehele gradering
Perfect for a short stay.
Marthi G - Apr 2023
Algehele gradering
Was uitsonderlik.
Pieter L - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlike 5 dae verblyf.
Rina J - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie oulik.
Anthia M - Nov 2023
Algehele gradering
Nice.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Chad J - Jul 2022
Algehele gradering
Awesome and user friendly.
Hannari B - Mrt 2022
Algehele gradering
Gesinsvakansie.
L Esley F - Nov 2022
Algehele gradering
Quite nice.
Infinity Apartments LG8 se terugvoer
Hi Lesley, thanks for the review. I see your booking was for 2 adults so our staff assumed the sleeper couch was not required. Sorry about that.
Johané F - Aug 2022
Algehele gradering
Mooiste uitsig.
Adele F - Mrt 2022
Algehele gradering
The location was great, very well located in front of the beach and few minutes by shopping center and facilities.
Lees meerElthea F - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflik, maar het meer verwag.
Infinity Apartments LG8 se terugvoer
Hi Elthea,
Thank you for your review and sorry it was not to your expectations. Please do let us know a bit more in terms of the cleanliness as we pride ourselves on this aspect and would like to bring it up with our staff. In terms of the size of the apartment, the pictures are very clear and it is advertised as a 1 bedroom apartment. We do have 2 bedroom apartments available which I recommend you book next time you need the additional sleeping space.
Amanda P - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Chantel V - Okt 2021
Algehele gradering
Stunning.
Rhona-leigh F - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjies, en uistekende uitsig.
Ronell J - Aug 2021
Algehele gradering
Van alles gehou, decor, uitsig. Sal beslis weer gaan. Net jammer die weer het nie saamgespeel nie.
Karel F - Jun 2021
Algehele gradering
Baie netjies, sal definitief weer hier bly.
Karel F - Jul 2021
Algehele gradering
Die beste plek wat ons nog in die Kaap gekry het.
Lees meerDawid K - Jul 2021
Algehele gradering
Volledig toegeruste woonstel met 'n pragtige uitsig.
Marita V - Apr 2021
Algehele gradering
Netjiese skoon verblyf met pragtige uitsig!
Clarissa L - Apr 2021
Algehele gradering
Die kuier was fantasties, sal weer besoek.
Nawaal D - Jan 2021
Algehele gradering
Relaxing weekend
Xolelwa T - Aug 2021
Algehele gradering
It's a very beautiful and clean apartment with a nice view.
D M - Okt 2021
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het.
Akeem L - Jul 2021
Algehele gradering
Dit was lekker.
Zelna M - Okt 2021
Algehele gradering
Apartment was nice and clean.
Cathy M - Okt 2021
Algehele gradering
Ideal for a lock up and go and just needing a place to sleep.
Chad J - Jan 2021
Algehele gradering
My stay at Infinity was amazing.
Ilze K - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtige ligging, veilig - alles wat mens nodig het!
Johann K - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was awesome.
Gary V - Okt 2020
Algehele gradering
Clean and neat.
Chante S - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Sa Grinding W - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker gekuier!
Attie B - Feb 2019
Algehele gradering
Stylvol.
Heidi W - Jan 2019
Algehele gradering
Excellent accommodation exceeds expectation.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende akkommodasie, oorskry verwagting.
Hierdie woonstel was alles wat dit belowe het om te wees en meer. Ek kon nie enige fout vind nie - mooi afwerkings, vars linne en 'n gemaklike bed. 'n Verrassingsblikkie en bottel rooiwyn was baie welkom en spesiaal. Ek was mal oor die woonstelblok en dit was veilig, die gange het matte gehad en die heerlike geure word gebruik om 'n elegante afwerking toe te voeg. Ek is 'n baie presiese kliënt en ek was meer as aangenaam verras. Sal teruggaan in 'n oogwink! Dankie aan my dierbare gasvrou.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sonja Arijs P - Jan 2019
Algehele gradering
Perfect for short stays!
Vivanie V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie mooi.
Susan V - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtig en netjies en vriendelike ontvangs.
Renique W - Jul 2018
Algehele gradering
Sal definitief weer wil gaan.
Thinus V - Jun 2018
Algehele gradering
Sal nie aanbeveel aan iemand anders as hulle dieselfde as ons moet ervaar nie.
Infinity Apartments LG8 se terugvoer
Hi Thinus,
I am sorry for your experience and we will investigate further. However, you made a last minute booking which did not give us the necessary time to prepare, but we did our best to accommodate you and even wavered our last minute booking fee. We also communicated with you immediately.
You also decided to pay a deposit through TravelGround and a portion at reception, and the security were unfortunately confused by this. That does not excuse them from coming into your room and we will address this.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Infinity Apartments, Eenheid LG8, 98, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang