Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Infinity Blue Luxury Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Kobus L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Awesome. Beautiful setting and the house had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrienne K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Mooiste uitsig oor Wildernis! Infinity Blue is hoog teen die heuwels van Wildernis met die mooiste 180 grade uitsig! Dis baie skoon en goed toegerus met alles wat nodig is vir selfsorg. Sal beslis weer daar tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Couldn't have wished for a better place and so well equipped and light. We had a wonderful stay with views and an extremely well-equipped modern home. The host met us promptly, and communication with them was very easy. Will definitely recommend this fabulous self-catering home, and we will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Accomodation with great view. Excellent flat on the steep hillside north of the city. Equipped with all you need. Balconies to the east, south and west so that you can find shadow at any time. The largest part of the outdoor area overlooks the city and the lagoon. No problems with loadshedding, because of a 4-plate gas stove and newly installed battery system. A slight minus is the very steep ramp up to the parking area. With our 4x4 no problem, but it might be a challenge for a small car. Alternatively there is parking space close to the road, but then you have to carry your luggage the equivalent of three floors up by hand.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Verblyf was aangenaam. Geen beurtkrag a.g.v. backup sisteem. Enigste nadeel is oor algemeen steil oprit van staat na woning. Oor algemeen of in geheel het ons lekker daar gebly saam ons woefs.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Net soos op die foto's en selfs meer. Heerlike verblyf. Die uitsig is baie mooi en ons het baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Mooiste uitsig, pragtige plek. Die uitsig is asemrowend mooi. Kon op my bed lê en vir die see kyk. Lieflike kamers. Sal beslis teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2022

Was heerlik en rustig. Die parkering is 'n probleem en daar is nie voldoende spasie daarvoor nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Bradwin P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2021

Very accommodating and perfect location to conduct. Clean place and clean environment. Spacious and very modern yet tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelda M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2021

Asemrowende uitsig oor die see! Baie netjiese groot huis, met die beste uitsig oor die see, met alles wat mens sou nodig kry in 'n vakansiehuis. Sasha is 'n wonderlike gasvrou, wat 'n paar minute weg vanaf die huis bly. Ek sal definitief die plek aanbeveel vir ander om hier te gaan bly. Die negatiewe is die oprit na die huis, dit is verskriklik steil met geen trappies of 'n reling op na die voordeur nie. Ons was 5 getroude paartjies, en daar was net 3 kamers wat en suite badkamers in hul kamers het. 2 van die 5 kamers se badkamers moes my vriende uit hul kamers gaan om die badkamers oorkant hul kamers te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nikki & Sacha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 970
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 970
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-rylaan 2119, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d2d6f58e28840c13f8a6532079442e7d0b9a53ee1094ad47321ca322f0122050c2e96a7ba18b49db0988e69f4d03dc4773d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 2119 Constantia Drive Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.989979108101 22.589330727478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang