Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Infinity Blue Luxury Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nikki & Sacha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Infinity Blue Luxury Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Kobus L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L

Awesome.

Beautiful setting and the house had everything we needed.

Adrienne K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne K

Mooiste uitsig oor Wildernis!

Infinity Blue is hoog teen die heuwels van Wildernis met die mooiste 180 grade uitsig! Dis baie skoon en goed toegerus met alles wat nodig is vir selfsorg. Sal beslis weer daar tuisgaan!

Renee D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee D

Couldn't have wished for a better place and so well equipped and light.

We had a wonderful stay with views and an extremely well-equipped modern home. The host met us promptly, and communication with them was very easy. Will definitely recommend this fabulous self-catering home, and we will be back.

Martin A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin A

Accomodation with great view.

Excellent flat on the steep hillside north of the city. Equipped with all you need. Balconies to the east, south and west so that you can find shadow at any time. The largest part of the outdoor area overlooks the city and the lagoon. No problems with loadshedding, because of a 4-plate gas stove and newly installed battery system. A slight minus is the very steep ramp up to the parking area. With our 4x4 no problem, but it might be a challenge for a small car. Alternatively there is parking space close to the road, but then you have to carry your luggage the equivalent of three floors up by hand.

Deon B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Verblyf was aangenaam. Geen beurtkrag a.g.v. backup sisteem. Enigste nadeel is oor algemeen steil oprit van staat na woning.

Oor algemeen of in geheel het ons lekker daar gebly saam ons woefs.

Cindy M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy M

Net soos op die foto's en selfs meer.

Heerlike verblyf. Die uitsig is baie mooi en ons het baie lekker gebly. Dankie.

Christine O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine O

Mooiste uitsig, pragtige plek.

Die uitsig is asemrowend mooi. Kon op my bed lê en vir die see kyk. Lieflike kamers. Sal beslis teruggaan.

Elize K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K

Was heerlik en rustig.

Die parkering is 'n probleem en daar is nie voldoende spasie daarvoor nie.

Bradwin P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradwin P

Very accommodating and perfect location to conduct.

Clean place and clean environment. Spacious and very modern yet tranquil.

Marelda M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelda M

Asemrowende uitsig oor die see!

Baie netjiese groot huis, met die beste uitsig oor die see, met alles wat mens sou nodig kry in 'n vakansiehuis. Sasha is 'n wonderlike gasvrou, wat 'n paar minute weg vanaf die huis bly. Ek sal definitief die plek aanbeveel vir ander om hier te gaan bly. Die negatiewe is die oprit na die huis, dit is verskriklik steil met geen trappies of 'n reling op na die voordeur nie. Ons was 5 getroude paartjies, en daar was net 3 kamers wat en suite badkamers in hul kamers het. 2 van die 5 kamers se badkamers moes my vriende uit hul kamers gaan om die badkamers oorkant hul kamers te gebruik.

Georgette V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Georgette V

Fantastiese view en pragtige plek.

Ons was baie gelukkig met die plek. Die view is ongelooflik, mens voel so rustig en vry. Sal wel moet begin om op te gradeer, veral die badkamers, anders het ons baie lekker gebly en goeie diens ontvang, baie dankie.

Erika W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Erika W

Baie oulike eenheid met waarde vir geld.

Waarde vir geld. Baie skoon eenheid.

Andries P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries P

Die uitsig oor die wildernis en die see laat jou sprakeloos.

Die eenheid was pragtig en modern met alles wat ons benodig het tydens ons verblyf. Die uitsig is fantasties mooi en ons was hartlik verwelkom deur Sacha tydens ons aankoms. Sy het ons dadelik tuis en veilig laat voel en niks was moeite vir haar nie. Ons sal beslis weer hier oorslaap en beveel die pragtige plek aan vir almal wat in die Wildernis wil gaan kuier.

Anna-mari V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mari V

Super luuks en so mooi!

10 uit 10 verblyf! Sal sonder enige twyfel weer daar wil bly!

Lereen C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lereen C

Absoluut 'n fees.

Die huis is pragtig. Die dekor en ligging is om van te droom. Uitsig is stunning. Die huis is hoog geleë, dus entjie van die middelpunt van Wildernis. Maar die view maak op daarvoor. Sal beslis weer gaan!

Euodia R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Euodia R

Perfek.

Sacha se diens was uitstekend, sy is super vriendelik en hanteer enige situasie met baie professionalisme. Sy het vir ons 'n bottel wyn en melk in die yskas gehad toe ons daar aankom. Die uitsig is baie meer indrukwekkend in realiteit. Die plek is amper beter ingerig as my eie huis. Daar is genoeg klerekaste vir 8 mense! Die linne was topgehalte. Die meubels goed en daar's selfs 'n melk frother! Die area is baie goed en veilig, hoog op in die berg. Jy hoor wel die see. Beste van als was die privaatheid. Baie dankie, Sacha!

Theodor P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theodor P

Absoluut wonderlik!

Infinity Blue is definitief luuks en die uitsig is fantasties mooi! Sou graag langer wou bly as een aand. Sal beslis weer terug gaan!

Jennifer O - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer O

Rustig, netjies en super gemaklik.

Mooiste see uitsig, plekkie is baie mooi skoon en gemaklik. Ons is baie Vriendelik verwelkom met lekker heaters op aankoms in die koue winter weer.

John S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John S

Mooi uitsig en netjiese woostel. Gasvrou baie vriendelik. Slaapkamers was bietjie koud

Baie styl oprit is effense negatiewe aspek veral vir ouer gaste.

Eben V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eben V

Lovely view and kind hostess.

Sacha was wonderful, kind and helpful. Unfortunately there are 2 units stacked on top of each other (and that is the reason for my low rating on location - it is actually located in a beautiful area) we had an unfortunate incident with other inconsiderate guests who spoiled our holiday experience in this lovely place. Sacha was very considerate and understanding in agreeing to refund us, when we decided to move out earlier because we could not cope with the noise levels from the inconsiderate guests in the other unit.

Marli E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli E

Onverbeterlik.

Daar is geen kritiek wat ek kan lewer oor ons verblyf hier nie. Dis was uit die boonste rakke, absoluut onverbeterlik.

Tarren J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarren J

Die uitsig is die beste ooit sal definitief weer daar 'n draai maak en ook goeie ontvangs en diens.

Met aankoms was ons vriendelik ontvang! Die uitsig van hierdie plek is glad nie soos die prentjies/foto's dit beskryf nie, dit is iets om self te gaan beleef, dis die beste ooit, ekt dit baie geniet! Sal definitief weer daar 'n draai gaan maak.

Lawrence W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lawrence W

Lovely, clean apartment with great views

See stars.

Ria R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria R

Brilliant and very caring.

Was an awesome and beautiful place, clean and very accommodating! Thanks Sacha you're a brilliant host.

AHMED A - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
AHMED A

Pleasant stay.

One of the most beautiful places I've stayed at. Lovely house, clean and comfortable. I recommend it to everyone to go to this house. Thanks to the owners for the good reception and treatment.

Manfred W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manfred W

As promised - Luxury accomodation with a great view in an up-class area, nicely equipped.

This review is based on the upper floor accommodation of the house. The owner awaited us and showed us the floor of the house we were renting. A complementary bottle of good quality wine (Roodeberg Cabernet) and a fruit basket waited on the dining table. Large floor space, well equipped apartment. Balcony running around the front part of the floor crating a spectacular 270° view over the town and coastline - better than the pictures in the ad. Great value for money, highly recommended.

Vanaf
Vanaf R970
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R970
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-rylaan 2119, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d2d6f58e28840c13f8a6532079442e7d0b9a53ee1094ad47321ca322f0122050c2e96a7ba18b49db0988e69f4d03dc4773d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 2119 Constantia Drive Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.989979108101 22.589330727478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang