Ing at Sandstone
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Theronstraat 435, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Vanaf R1 520 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ing at Sandstone is 'n boetiekhotel in Fouriesburg wat gerieflike oornagverblyf bied. Die gastehuis is ideaal geleë vir 'n sentrale vakansie en is perfek vir sakereisigers, vakansiegangers en enkelreisigers.
Verblyf is beskikbaar in 3 goed toegeruste kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Die kamers het ook elkeen gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ing at Sandstone het ook 2 restaurante op die perseel, Dine-Ing at Sandstone bied 'n fynproewerservaring en Fee-Ka bied ontbyt, middagete en teetyd-bederfies. Daar is ook veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Sylvie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Theronstraat 435, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Gaste dink Ing at Sandstone het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Theronstraat 435, Fouriesburg, 9725, Vrystaat