Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ingenious Memories

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ronel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Ingenious Memories
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Liezel J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel J

Stilte in die juweel by die golfbaan!

Baie lekker gebly! Pragtige huis en atmosfeer! Elke detail mooi afgerond van die kombuis tot die slaapkamers, netjies en skoon. Ons het die stilte geniet. Uitstekende gasvrou!

Andries C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries C

Ons het vreeslik lekker gekuier en gebly by Ingenious Memories.

Ongelooflik mooi, netjiese, skoon en ruim huis geleë in die pragtige en veilige Shelley Point Estate. Die huis is baie goed toegerus met alles wat jy benodig. Heerlike braai- en kuierarea. Geen see-uitsig nie, maar naby 3 pragtige strande binne die Shelley Point Estate. 'n Uitstekende gasvrou het uit haar pad gegaan met hulp en advies. Ons beveel die huis met graagte aan en hoop om weer te kom kuier op 'n stadium.

Lauren B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren B

Cosy, safe and within walking distance from the beach.

It was a beautiful stay, the kids got to enjoy bike rides outside, boogie boarding on the beach (walking distance) - the house is well equipped with everything that is needed to make the stay memorable .

Jermaine F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jermaine F

Netjiese en genotvolle verblyf waarheen ons beslis weer sál terugkeer.

Wat 'n wonderlike ervaring by Ingenious Memories. Ons was hartlik en warm ontvang deur Ronel. Sy en haar man het uit hul pad gegaan om ons tyd aangenaam te maak en ons van hulp te wees. Die woning is so netjies en het oor als wat ons nodig gehad het beskik. Ons sál beslis weer hier kom besoek.

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 89, Shelley Point, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d5ab93b685cfb28bf1fd4f5a3bab5d30f6e2961e529c0b72ba18258e9a91419a9aab8010bab4eff00d098c0509b9222ce38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 89 5th Avenue Shelley Point 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.714254001805 17.970699461333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang