Ingenious Memories
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Laan 89, Shelley Point, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ingenious Memories is in 'n veilige landgoed in St Helenabaai, 'n kusnedersetting in die Weskus-distrik van die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale bestemming vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n seewegbreek.
Dié huis met lugversorging beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die oorblywende slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die gastebadkamer is toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea en 'n sitkamer in wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en skottelgoedwasser. Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Gaste sal toegang hê tot 3 omliggende strande, en daar is 'n aangewese speelarea wat geskik is vir kinders van alle ouderdomme waar hulle ook veilige fietsritte kan geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ronel Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 5de Laan 89, Shelley Point, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
- Gaste dink Ingenious Memories het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Laan 89, Shelley Point, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang