Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ingwe 237

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Andre R
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Beste uitsig ooit met al die geriewe. Igwe 237 is beslis baie uniek met 'n besondere uitsig, 'n pragtige groot buitelug area met braai en swembad. Die kombuis is goed toegerus en die lugreëling is 'n wenner in al die vertrekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Absoluut fantasties! Die verblyf was fantasties. Die uitsig was onverbeterlik. Ek kan definitief hierdie verblyf aanbeveel vir 'n wegbreek vir 'n groot groep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

I will highly recommend this home for a family to relax. Clean modern spacious home. The family was stunned with the view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

10/10. Wat 'n netjiese en ruim huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Spectacular. Will definitely return. Very pleasant. Extremely comfortable. Home from home. Lounges would have been nice to lay around the pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansunette H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Bitter lekker! Baie lekker gebly! Die plek is ongelooflik mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Pragtige huis met lieflike uitsig. Die huis is pragtig en baie gerieflik. Lieflike uitsig. Baie skoon en netjies. Heerlik geslaap. Bosvarke het kom kuier in die aand. Sonsondergang vanaf die patio is besonders. Sal beslis die huis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wolf B
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Mooiste uitsig by Mabalingwe. 'n Fantastiese huis vir 'n wegbreek-naweek, met 'n gesellige buitebraai, swembad en genoeg sitplek. Die huis is hoog geleë en het 'n asemrowende uitsig. Omdat die balkon/dek area so hoog is, sal ek nie die plek vir klein kindertjies aanbeveel nie, maar dis regtig een van die mooiste uitsigte wat ons al by Mabalingwe beleef het. 'n Klomp diere het ook kom kuier, en mens kan rustig op die dek sit omdat hulle nie by jou sal uitkom nie. Boonop, die plek is onlangs oorgedoen, so al die toerusting en kamers is en lyk splinternuut. 'n Regtig lekker verblyf en die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ons het dit so geniet, mooi huis, modern binne met alles wat jy kort! Stukkie hemel in die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catharina V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Nov 2024

Absoluut fantasties! Alles was regtig baie aangenaam gewees, ons het heerlik gekuier en die uitsig was net fenomenaal gewees! Dit was 'n treat om my ma se 80ste daar te kon vier. Ons sal gerus weer daar 'n draai maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3602c457d4ff79bf969ded504cf9612412bede50abf496b815ddb50b61b803007efa011f1ff54f5f058c5ebd1a8327dc6ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 7) 34 5 1 5 Mabalingwe Nature Reserve R516 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -24.815991095746 28.060531786876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang