Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ingwe 237

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Ingrid M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Spectacular. Will definitely return. Very pleasant. Extremely comfortable. Home from home. Lounges would have been nice to lay around the pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansunette H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Bitter lekker! Baie lekker gebly! Die plek is ongelooflik mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Pragtige huis met lieflike uitsig. Die huis is pragtig en baie gerieflik. Lieflike uitsig. Baie skoon en netjies. Heerlik geslaap. Bosvarke het kom kuier in die aand. Sonsondergang vanaf die patio is besonders. Sal beslis die huis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wolf B
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Mooiste uitsig by Mabalingwe. 'n Fantastiese huis vir 'n wegbreek-naweek, met 'n gesellige buitebraai, swembad en genoeg sitplek. Die huis is hoog geleë en het 'n asemrowende uitsig. Omdat die balkon/dek area so hoog is, sal ek nie die plek vir klein kindertjies aanbeveel nie, maar dis regtig een van die mooiste uitsigte wat ons al by Mabalingwe beleef het. 'n Klomp diere het ook kom kuier, en mens kan rustig op die dek sit omdat hulle nie by jou sal uitkom nie. Boonop, die plek is onlangs oorgedoen, so al die toerusting en kamers is en lyk splinternuut. 'n Regtig lekker verblyf en die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ons het dit so geniet, mooi huis, modern binne met alles wat jy kort! Stukkie hemel in die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Billy G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Fantastiese wegbreek. Uitstekende waarde vir geld, sekerlik een van die beste bestemmings wat ek nog ooit na toe was. Vriendelike diens, netjies eenheid, asemrowende uitsigte met alles wat jy nodig het om jou gate uit te geniet. Kan beslis aanbeveel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Baie lekker gekuier. Hierdie is 'n pragtige plek. Ons sal vir seker weer kom kuier. Al wat ek kan voorstel is 'n keteltjie vir die gasstoof vir as die krag af is, en dan ook dalk 'n sepie vir handwas in die badkamers. Shelley wat skoonmaak, is regtig 'n blessing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William H
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Bosveldbreuk. Goed toegerus, mooi en modern uitgelê. Gemaklik, goed geslaap, rugby gekyk op groot skerm, goeie braai- en buite-area met swembad, tafel, stoele en pragtige bosvelduitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Uitmuntend! Beautiful uitsig met alles wat jy nodig het. 'n Stukkie paradys wat jou meevoer na die hartjie van Afrika. Bosveld-uitsig, met 'n glasie wyn by die bomavuurtjie en diere wat gereeld kom inloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melany G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Ingwe 237 was aangenaam, goed geleë en genoeg spasie en goed toegerus. Ons het dit baie geniet. Ons was 5 familie- en skoonfamilielede oor die ouderdom van 63 en het die akkommodasie gerieflik en rustig gevind en sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3602c457d4ff79bf969ded504cf9612412bede50abf496b815ddb50b61b803007efa011f1ff54f5f058c5ebd1a8327dc6ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 7) 28 5 1 5 Mabalingwe Nature Reserve R516 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.815991095746 28.060531786876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang