Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ingwe Guest Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 11 resensies vir Ingwe Guest Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Rikus V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus V

Baie gesellig en behulpsaam.

Met die aankoms was ons vriendlik gegroet. By Ontvangs aangemeld en was gegroet deur n bae vriendlike dame. Het ons sleutels ontang en aangekom by n baie nekiese kamer. Ons moes net vra vir 'n extra enkelbed omdat daar net 1 dubbelbed was en vir 2 enkellopende mans moes hulle net 'n plan maak, maar die mense was baie behulpsaam en het ons vinnig uitgesorteer.

Johan P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Baie lekker gebly.

Sal vir seker weer daar gaan oorbly. Baie bekostigbaar. Die braai wat vir ons voorberei was, was uitstekend.

Elizabeth K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth K

Awesome, welcoming and very spacious and clean.

A marvellous, delicious and ample breakfast cooked at your requested time. Fabulous stay, thank you to the gentleman on check-in and to the breakfast cook.

Sonja P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja P

Die kos is fantasies.

Die lodge is n bietjie verwaarloos, maar die kamer is netjies en skoon alhoewel hulle 'n bietjie kan upgrade. Ons het in nr 15 gebly. Ek wou gaan stort, maar is ongelukkig geskok toe ek aan die warm water kraan vat om die water verstelling groter oop te draai. Nodeloos om te sê, ek is daar uit met 'n spoed en het geweier om te bad of om te stort. My hand en arm is nog steeds lammerig.

Susan L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Susan L

Teleurgesteld.

Die kamers wat ons bespreek het is vir ander gaste gegee en ons moes sodoende in kamers sonder lugversorgers tuisgaan.

Denise H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise H

Dit was goed.

Kamer was groot en genoeg spasie.

Ingwe Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Hoop ons hoor sommer gou weer van julle.

Geseënde week.

Groete
Ingwe Guest Lodge

Ingwe Guest Lodge
Reynier K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reynier K

Was asemroowend.

Het lekker gebly en staf was meer as welkom om te help met ons benodighede. Sal gerus weer gaan kuier.

Adele V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Gemaklike, skoon kamers!

Dankie vir die regte melk saam met die regte koffie in die koffiestasie in die kamer. Vir ‘n koffie snob is Ricoffy en Cremora net nie goed genoeg nie. Die skoon, netjiese kamers met die vreeslike gemaklike bed het gemaak dat ek nog langer wou bly. Die ontbyt maak dit nog meer waarde vir geld!

Johan S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Was aanvaarbaar vir die prys betaal.

Gemaklike toegang tot kamers en res van die lodge, restaurant en swembad.

Johan S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Was tevrede met die plek.

Geen probleem. Het heerlike oornag en veilig gevoel, swembad 'n aanwins.

Johan S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Was baie aangenaam en onbyt uitstekend. Net geen seep in kamer.

Is tevrede met verblyf gewees.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 63 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die hoek van Victor Tucker en Ravel-straat, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlZmM0ZDRmLWE0ODQtNDU5NS05NjI3LTg0NzAyMjE5Y2M4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Corner of Victor Tucker and Ravel Road Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.756010076149 27.746497392654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang